Sunet Smit Executive Financial Planner

Sunet Smit Executive Financial Planner Helping people create financial peace, protection, and long-term security.

Financial Advisor | Investments | Life Cover | Retirement Planning | Wealth Protection 🌿 About Sunet Smit | Executive Financial Advisor | Purpose-Driven Consultant | Creative Heart, Strategic Mind 🌿

I am a seasoned Financial Advisor with more than 23 years of hands-on experience in sales, client care and over 17 years in both long- and short-term insurance, investments, pension planning, and holi

stic financial wellness. I’ve had the privilege of working with industry giants including Discovery, Old Mutual, Sanlam, Momentum, Liberty, Brightrock, and more — each partnership deepening my ability to offer tailored, human-focused financial solutions that serve not just the numbers, but the lives behind them. Throughout my career, I’ve specialized in:
✨ Comprehensive financial needs analysis & strategic recommendations
✨ GEPF (government employee fund) guidance and retirement planning
✨ Group scheme management and presentations to institutions (e.g., SAPS & DCS)
✨ Client retention, cold calling, and relationship rebuilding
✨ Compliance with FAIS, F**A, and ethical practice standards
✨ Coaching of junior advisors and motivational leadership

I believe success isn’t just about policies or profit — it’s about people. My clients appreciate my ability to listen deeply, build trust, and offer clear, compassionate guidance that empowers them to make confident decisions about their future.

🎨 Beyond the numbers, I’m a passionate creative — a pyrography artist, poet, and spiritual seeker who finds inspiration in simplicity, symbolism, and nature. I bring these values into my work through authenticity, empathy, and a sincere desire to help others thrive.

💼 Whether you're looking for a reliable financial advisor, a team player with initiative, or someone who sees possibilities where others see problems — I’m here to add real value. Let’s connect — I’m always open to new opportunities, collaborations, and meaningful conversations.

01/09/2026
Wat gebeur wanneer die laaste ouer eendag nie meer daar is nie?Bou vandag aan môre se nalatenskap.Vir baie gesinne is di...
04/08/2026

Wat gebeur wanneer die laaste ouer eendag nie meer daar is nie?
Bou vandag aan môre se nalatenskap.

Vir baie gesinne is dit die oomblik wanneer kinders of erfgename finansiële ondersteuning die nodigste het.

Daar is 'n spesiale lewensdekking vir getroude paartjies wat eers uitbetaal wanneer die laaste van die twee eggenote te sterwe kom. Die voordeel word dan aan die erfgename of begunstigdes uitbetaal en kan help om 'n betekenisvolle finansiële nalatenskap te laat.

Die dekking kan ook oor die jare groei, wat beteken dat die uiteindelike uitbetaling baie groter kan wees as die oorspronklike bedrag.

Wil jy weet hoe dit vir jou gesin kan werk?

👉 Versoek 'n Gratis Illustrasie deur die vorm hieronder te voltooi. https://forms.gle/PcJUCdYb8Dbod27TA

Ek sal jou daarna persoonlik kontak om die nodige inligting te verkry en 'n illustrasie saam te stel wat by jou omstandighede pas.

Meer As 'n PolisEk verkoop nie net ‘n polis nie.Ek luister na stories, lewensverhale.Na ma'swat bang is.Na pa'swat wonde...
25/07/2026

Meer As 'n Polis
Ek verkoop nie net ‘n polis nie.
Ek luister na stories,
lewensverhale.
Na ma's
wat bang is.
Na pa's
wat wonder
of môre genoeg gaan wees.
Na oumas
wat wil seker maak
iemand sal onthou.
Na jongmense wat ‘n toekoms bou.

Ek trek kwotasies,
gee advies en vul vorms in.
Maar eintlik
help ek mense
om rustiger
te slaap.
Ek luister…
Ek hoor
Ek sien
En ek gee wat nodig..

Vir my is die wete
Dat al het ek slegs vir ‘n oomblik
Iemand gehelp met iets so klein…
Deur hulle net raak te sien,
‘n bietjie vrees weg te neem,
is dit soms van die grootste geskenke
wat 'n mens
vir iemand anders,
en hulle geliefdes
kan gee.

🌟 Jou toekoms verdien meer as net hoop — dit verdien ’n plan.Moenie wag totdat dit te laat is om jou gesin, bates en fin...
13/07/2026

🌟 Jou toekoms verdien meer as net hoop — dit verdien ’n plan.
Moenie wag totdat dit te laat is om jou gesin, bates en finansiële toekoms te beskerm nie.
Elke besluit wat jy vandag neem, bou die veiligheid van môre.
Ek help jou met:
✔️ Testamente
✔️ Boedelbeplanning
✔️ Lewensdekking
✔️ Beleggings
✔️ Aftreebeplanning
✔️ Welvaartbeskerming
✔️ Korttermynversekering
’n Enkele gesprek kan die verskil wees tussen onsekerheid en gemoedsrus.
📞 Sunet Smit
Uitvoerende Finansiële Adviseur
078 423 9166
“Beskerm wat jy vandag opgebou het. Bou aan wat jy môre wil bereik.”

Wat is die duurste finansiële fout wat baie mense eers besef wanneer dit te laat is?Ons sê dikwels:💬 "Die lewe is duur."...
02/07/2026

Wat is die duurste finansiële fout wat baie mense eers besef wanneer dit te laat is?

Ons sê dikwels:
💬 "Die lewe is duur."
💬 "Ek het nie geld nie."

Maar vir dit wat vir ons belangrik is, maak ons altyd plek in ons begroting.

*Hoe belangrik is jou inkomste?*

As 'n siekte of ongeskiktheid jou môre keer om te werk, hoe gaan jy jou huis, kos en rekeninge betaal?

📩 Kontak my vandag vir 'n *GRATIS* kwotasie. Ek kan dalk jou premie verlaag én jou beter beskerming gee.

*Jou inkomste betaal vir jou leefstyl. Beskerm dit eerste.* 🛡️

Sunet Smit
Finansiële Adviseur & Makelaar
🛡️ Spesialis in Versekering & Beleggings
📱 078 423 9166 | 087 808 6420
📧 [email protected]

🌟 Jou toekoms verdien meer as net hoop — dit verdien ’n plan.Moenie wag totdat dit te laat is om jou gesin, bates en fin...
15/06/2026

🌟 Jou toekoms verdien meer as net hoop — dit verdien ’n plan.
Moenie wag totdat dit te laat is om jou gesin, bates en finansiële toekoms te beskerm nie.
Elke besluit wat jy vandag neem, bou die veiligheid van môre.

Ek help jou met:
✔️ Testamente
✔️ Boedelbeplanning
✔️ Lewensdekking
✔️ Beleggings
✔️ Aftreebeplanning
✔️ Welvaartbeskerming
✔️ Korttermynversekering

’n Enkele gesprek kan die verskil wees tussen onsekerheid en gemoedsrus.

📞 Sunet Smit
Uitvoerende Finansiële Adviseur
078 423 9166

“Beskerm wat jy vandag opgebou het. Bou aan wat jy môre wil bereik.”

Wat 'n voorreg om te mag help. Baie baie dankie vir elkeen van julle se review. Julle is vir my kosbaar en dis vir my 'n...
21/05/2026

Wat 'n voorreg om te mag help. Baie baie dankie vir elkeen van julle se review. Julle is vir my kosbaar en dis vir my 'n groot eer om julle makelaar te kan wees. Baie Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg.☺️

Jy hoef nie alles uitgesorteer te hê voordat jy met ’n finansiële adviseur praat nie.Baie mense stel finansiële beplanni...
20/05/2026

Jy hoef nie alles uitgesorteer te hê voordat jy met ’n finansiële adviseur praat nie.

Baie mense stel finansiële beplanning uit omdat dit oorweldigend voel.

En dit is heeltemal normaal.
As jy leiding nodig het met:
* Beleggings
* Lewensdekking
* Aftreebeplanning
* Welvaartbeskerming

Is jy altyd welkom om vir my ’n boodskap te stuur.

Laat ek jou help!
Sunet Smit 078 423 9166

Address

Doringkruin
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27784239166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sunet Smit Executive Financial Planner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share