30/06/2021
Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die groep.
1. Wil jy deel wees van hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?
Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Jy hoef nie te comment nie. As jy bly word daar aanvaar dat jy deel van die groep wil wees en dat van jou persoonlike info publiek is. Admin gee nie lede se persoonlike info uit nie en aanvaar ook nie verantwoordelikheid as iemand anders dit sou doen nie.
Dankie almal.
Protection of Personal Information Act, 4 of 2013 (“POPIA”)
Should you elect to join this group, it will be accepted that you have consented to being a part of this group and to your personal information being noticeable to any person in this group.
In this regard, we implore on all members of this group not to make use of such personal information for whatsoever reason, without obtaining the consent of the relevant person; and kindly note that admins in no way share your information, nor can we take responsibility should someone copy your information.
Thank you.