30/05/2026
✨ Ontmoet die span agter Inventum se sukses! ✨
By Inventum gaan dit nie net oor syfers nie – dit gaan oor die mense wat elke dag hard werk om ons kliënte se finansiële doelwitte te help bereik.
Hierdie week stel ons jou bekend aan Henko Visser, Direkteur en Rekenmeester.
👋 Daar is nog meer van ons wat jy graag wil ontmoet!
Volg ons blad en loer volgende week weer in wanneer ons nóg iemand van die Inventum-span aan julle voorstel.