Die Bank

Die Bank Leķker eet en kuier plek

Kom kuier saam Saterdag aand
03/02/2026

Kom kuier saam Saterdag aand

19/01/2026
Bespreek nou jou kaartjies 083 737 2765
19/01/2026

Bespreek nou jou kaartjies 083 737 2765

18/04/2025

Ray Dylan
RDM Promosies - Ray Dylan Musiek Promosies
📣 Kestell, dis amper julle b***t! Ek en my orkes kom kuier op Saterdag, 3 Mei 2025, by Die Bank!
🎟 Is julle kaartjies al bespreek??

🎶 Ons bring die nuwe weergawe van saam - https://youtu.be/QIi8WWssLig?si=PR3xFFA2rX7M6ca9

🎸: Jan Wolmarans
🥁: Clint Drummer Smith
🔊: Vibe Audio Backline - Vincent Joubert

Liefde
RD

13/02/2025

Die Bank, ek en my orkes sien julle Saterdag, 3 Mei 2025, in Kestell! Ons sien uit na 'n lekker jol! Kry julle kaartjies!

🥁: Clint Drummer Smith
🎸: Jan Wolmarans

🔊: Vincent Joubert - Vibe Audio Backline

Liefde
RD

31/12/2024

Nog kaartjies beskikbaar by die deur kom doen COUNTDOWN na 2025 saam Lianie May vanaand

Address

Hoek Van Olivier En Van Rensburg Straat
Kestell
9860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Bank posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share