19/04/2018
NOG ‘N HOOGTEPUNT VIR WILDSWINKEL VERSEKERING MAKELAARS
Blouberg, ‘n Damara springbokram met uitsonderlike mates van R18 6/8" L18 5/8" en 'n SCI van 49 7/8", word op 21 April in Lot 14 van die Kriek Wildlife Group veiling as die grootste springbokram nog ooit op 'n Wildswinkel veiling verkoop.
Ons kan met trots sê dat ons vir Blouberg, van Karoo Experience, verseker.
Vir gemoedsrus, kontak asb vir Jaco - 082 454 4026 of Reghardt - 083 253 2300.