19/05/2026
Goeie nuus vanaf Santam Insurance met die bekendstelling van Santam Kontant Terug op persoonlike versekering vanaf 1 Julie 2026. 10% terugbetaling op die premie na 3 jaar eisvrye periode. Daarna 10% vir elke opeenvolgende 12 maande eisvrye periode. T's en V's geld - verdere inligting volg binnekort.