04/08/2026
KPS Winelands oftewel KPS Wynlande vir doeleinde van hierdie nota is lekker aktief in die Paarl en Wellington buurte.
Ridus Erasmus is op bystand vir jul eiendoms verwante steun.
Die nota net weer 'n herinnering aan ons erfenis wat deurlopend beskerm moet word.
Praat vandag 'n bietjie meer Afrikaans as normaal met die wete dat jou Taal 'n amptelik erkende handels taal is in die gebied ter sake.
Oorweeg jy die verkoop of verhuring van jou eiendom in die Paarl of Wellington areas?
Ons steun graag in jou behoefte hiermee.