Oté Oté facilitates the procurement of commoditised agricultural inputs direct from importers via a hig

By Oté kyk ons na hoe ons boere se volumes kan kombineer om beter aankoopgeleenthede en meer waarde te skep.💡Het jy ’n k...
27/08/2026

By Oté kyk ons na hoe ons boere se volumes kan kombineer om beter aankoopgeleenthede en meer waarde te skep.💡

Het jy ’n komende kunsmisbehoefte? 🌱
Praat met ons en kom ons kyk wat ons saam kan doen.🚜🌾

📲 066 388 4183

Kry jy ons weeklikse kommunikasie en wonder jy soms, wanneer jy iets stuur, wie jou boodskap kan sien? 👀Wel… net die Oté...
20/08/2026

Kry jy ons weeklikse kommunikasie en wonder jy soms, wanneer jy iets stuur, wie jou boodskap kan sien? 👀

Wel… net die Oté-span! 🔒

Geen ander Tribe-lid kan jou WhatsApp of jou gesprek met Oté sien nie.

Is jy al deel van die Oté Tribe? 🌱

⛽ DIESEL IS MEER AS NET ’N PRYS PER LITER.Elke week kyk ons na waarheen die dieselmark beweeg en wat dit vir die boer ka...
13/08/2026

⛽ DIESEL IS MEER AS NET ’N PRYS PER LITER.

Elke week kyk ons na waarheen die dieselmark beweeg en wat dit vir die boer kan beteken.

Maar ’n goeie aankoop begin nie wanneer jy die tenk moet volmaak nie — dit begin met inligting.

By Oté probeer ons dit eenvoudig maak: gee die boer die inligting, sodat hy self beter besluite kan neem.

🌾 Ken jou mark. Ken jou prys.

Waar jy ook al boer, Oté is naby. 🚜Van die Wes-Kaap tot Limpopo brei ons diensgebied voortdurend uit om boere regoor Sui...
30/07/2026

Waar jy ook al boer, Oté is naby. 🚜

Van die Wes-Kaap tot Limpopo brei ons diensgebied voortdurend uit om boere regoor Suid-Afrika te bedien.

⛽Join die Tribe & kry jou afgelewerde dieselprys binne sekondes.

23/07/2026

Die eerste aflewering is meer as net 'n vrag wat arriveer. Dit is die begin van 'n vennootskap. 🌾

By Oté glo ons dit is belangrik om op die plaas te wees wanneer jou eerste bestelling afgelewer word. Dit gee ons die geleentheid om jou persoonlik te ontmoet, seker te maak alles verloop soos beplan en die verhouding van dag een af reg te bou.

Want by Oté gaan dit oor meer as produkte.

Kontak ons vandag & word deel die Tribe
📱066 388 4183

21/07/2026

Vandag 6 jaar terug het Oté ons eerste vrag Kunsmis afgelaai in Jan Kempdorp! 👨🏼‍🌾🚛
As jy nogsteeds wonder wie ons is, stuur vir ons ń whatsapp & word deel van die Tribe🙏🏽🌽

📲066 388 4183

Ons bepaal nie die mark nie... ons lees dit.👓By Oté monitor ons die dieselmark daagliks.Wanneer daar goeie koopgeleenthe...
16/07/2026

Ons bepaal nie die mark nie... ons lees dit.👓

By Oté monitor ons die dieselmark daagliks.

Wanneer daar goeie koopgeleenthede is, probeer ons dit benut. Wanneer die mark onder druk is, kommunikeer ons dit ook eerlik.👨🏼‍🌾⛽️

Ons glo dat boere ingeligte besluite verdien – nie verrassings nie.

⛽Ons verander nie ons dieselpryse om te kompeteer nie.Ons verander dit omdat die mark verander.Wanneer daar 'n beter koo...
09/07/2026

⛽Ons verander nie ons dieselpryse om te kompeteer nie.

Ons verander dit omdat die mark verander.

Wanneer daar 'n beter koopgeleentheid is, probeer ons daardie voordeel aan ons boere deurgee.👨🏼‍🌾

Dis hoe ons waarde skep – nie net deur mededingende pryse nie, maar deur slimmer aan te koop.🚜

🚜 Sluit aan by die Oté Tribe!📲 Stuur vir ons ’n WhatsApp en ontvang gratis weeklikse opdaterings oor:⛽ Dieselpryse📉 Dies...
25/06/2026

🚜 Sluit aan by die Oté Tribe!

📲 Stuur vir ons ’n WhatsApp en ontvang gratis weeklikse opdaterings oor:

⛽ Dieselpryse
📉 Dieselvooruitskattings
🌍 Kunsmis wêreldpryse

Die regte inligting, op die regte tyd.

☎️066 388 4183

Address

36 Van Zyl Street
George
9479

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27767765840

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oté posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oté:

Shortcuts

Share