Eranja Finansiële Dienste

Eranja Finansiële Dienste Eranja Finansiële Dienste BK h/a Eranja Finansiële Sentrum is 'n geregistreerde FSP

25/08/2026

Wees gereed vir die onverwagte oomblikke!

☎️ (015) 491 1249

Eranja is ń geregisteerde finansiële dienste verskaffer: FSP 41095

🌸 Gelukkige Vrouedag! 🌸Vandag vier ons elke vrou se krag, mooi hart en unieke bydrae. Mag jy altyd weet hoe besonders en...
09/08/2026

🌸 Gelukkige Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons elke vrou se krag, mooi hart en unieke bydrae. Mag jy altyd weet hoe besonders en waardevol jy is. 💐

Jou gesondheid is kosbaar. Jou finansiële toekoms ook. Laat Eranja Finansiële Dienste jou help om albei te beskerm.💚Gere...
27/07/2026

Jou gesondheid is kosbaar.
Jou finansiële toekoms ook.

Laat Eranja Finansiële Dienste jou help om albei te beskerm.💚

Geregistreerde finansiële diensteverskaffer.
FSP : 41094

Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat metliefde lei, met wysheid voorsien en met sorg beplan vir hul gesinne se toeko...
21/06/2026

Hierdie Vadersdag vier ons die manne wat met
liefde lei, met wysheid voorsien en met sorg beplan vir hul gesinne se toekoms.

Gelukkige Vadersdag! 💚

Aan die hart van ons huis, die sagte stem in moeilike tye, en die liefde wat elke dag sonder voorwaardes gegee word!💛💐Ge...
10/05/2026

Aan die hart van ons huis, die sagte stem in moeilike tye, en die liefde wat elke dag sonder voorwaardes gegee word!💛💐

Gelukkige Moedersdag aan elke mamma wat met
liefde, krag en genade die wêreld mooier maak.

Health insurance isn't just cover - it's peace of mind! 💚☎️ (015) 590 1249
22/04/2026

Health insurance isn't just cover - it's peace of mind! 💚

☎️ (015) 590 1249

Eranja wens almal ń baie gelukkige en geseënde Paasnaweek! 🐰💚
02/04/2026

Eranja wens almal ń baie gelukkige en geseënde Paasnaweek! 🐰💚

D**k jy , jy is te jonk vir lewensversekering?Die waarheid: Hoe jonger en gesonder jy is, hoe goedkoper en beter jou dek...
31/03/2026

D**k jy , jy is te jonk vir lewensversekering?

Die waarheid:
Hoe jonger en gesonder jy is, hoe goedkoper en beter jou dekking! 😎

Moenie wag vir "eendag" nie - beskerm jou toekoms vandag!

☎️ (015) 590 1249

Gemagtigde finansiële dienste verskaffer
FSP : 41094

Voorspoedige Nuwejaar ! Op ń jaar van beskerming , voorspoed en gemoedsrus. 💚 #2026
31/12/2025

Voorspoedige Nuwejaar !

Op ń jaar van beskerming , voorspoed en gemoedsrus. 💚

#2026

Geseënde Kersfees !! 🎄
25/12/2025

Geseënde Kersfees !! 🎄

Address

140 Pretorius Straat
Ga-Mokopane
0601

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

015 590 1249

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eranja Finansiële Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share