15/05/2026
💥 By TPV Makelaars glo ons in beskerming wat regtig saak maak.
Jy kan die sterkste trekker hê… maar is jou finansies ook “bulletproof”?
👉 Jou masjinerie is vervangbaar
👉 Jou inkomste en bankrekening nie
Moenie wag vir ’n ongeluk om jou te leer wat nie gedek is nie.
Gesels vandag met TPV Makelaars en maak seker jy’s reg beskerm, op die plaas én in jou besigheid.
📞 Slim versekering. Sterk beskerming.