GJ Marais Sekretariële Dienste

GJ Marais Sekretariële Dienste Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GJ Marais Sekretariële Dienste, Financial service, Du Toitstreet 38, Delareyville.

Ons kantoor se nuwe baba is hier. Baie geluk Ulricke en Escharl met klein Wilge se geboorte.
21/07/2022

Ons kantoor se nuwe baba is hier. Baie geluk Ulricke en Escharl met klein Wilge se geboorte.

26/04/2022
28/03/2022

VAKANTE ONTVANGSDAME POS BESKIKBAAR BY GJ MARAIS SEKRETARIELE DIENSTE DELAREYVILLE.......
Die posisie vereis die volgende:
* n Organiseerde, netjies en hardwerkende persoon.
* Telefoon etiket
* Tweetalig
* Matrieksertifikaat
* Rekenaarvaardig, WORD en EXCEL n vereiste
* Onder druk kan werk
* Goeie mense verhoudings
* Kantoor administrasie.

Stuur asb u CV na [email protected]
Sluitingsdatum vir aansoeke is 8 April 2022.

Soooo stap di tyd met ons aan. Hierdie nuwejaar het vi ons nuwe dinge gebring. Dinge waarop ons baie trots is. Ulricke e...
11/02/2022

Soooo stap di tyd met ons aan. Hierdie nuwejaar het vi ons nuwe dinge gebring. Dinge waarop ons baie trots is. Ulricke en Escharl Erasmus gaan weer ouers word en Annemie gaan PE Kotze se wederhelfte word. Baie geluk mag Jesus jul.styf vashou op jul 2 verskillende paaie wat jull gaan loop. Gelukkig kom hul.weer terug sodra al die pret en drama verby is.

11/01/2022

...... 2022

Stage 8 recap:Week 2 in Dakar Rally...when the really tough stuff begins.830kms in total with a special stage of 395kms....
11/01/2022

Stage 8 recap:

Week 2 in Dakar Rally...when the really tough stuff begins.

830kms in total with a special stage of 395kms. All 5 cars came home after a difficult day for all the teams, except for Mathieu and Loïc who had a very good day finishing in 7th on stage, only 00:07' 03" behind the leader and 10th overall.

Chris and Rodney hit a ditch head on and broke the front upright. Oscar and Diego rolled off a massive dune. Marcello and Cadu got stuck twice and had a puncture. Brian and Leonard lost time getting properly stuck in the sand but the car was perfect. Ernest and Henry rolled and Schalk and Henk finished in the dark.

Unfortunately, we said goodbye to the Coronel Twins, who withdrew as Tim had injured his back on a previous stage and was unable to continue. We look forward to racing with them again!

Another long night for our dedicated team but spirits are high and we fight again tomorrow.

General ranking after Stage 8:

P10 - Mathieu Serradori 🇫🇷 / Loïc Minaudier 🇫🇷 #212

P16 - Brian Baragwanath 🇿🇦 / Leonard Cremer 🇿🇦 #230

P30 - Chris Visser🇿🇦 / Rodney Burke 🇿🇦 #253

P31 - Alexandre Leroy 🇧🇪 / Nicolas Delangue 🇫🇷 #250

P32 - Oscar Fuertes Aldanondo 🇪🇸 / Diego Vallejo 🇪🇸 #249

P36 - Marcelo Gastaldi 🇧🇷 / Cadu Sachs 🇧🇷 #278

P42 - Ernest Roberts 🇿🇦 / Henry Köhne 🇿🇦 #286

P69 - Schalk Burger 🇿🇦 / Henk Janse van Vuuren 🇿🇦 #271

n Ouma en Mamma se kindertjies blink uit in skool uit ons kantoor!! Abrie en Kayla jul maak ons trots!! Geluk aan al die...
21/10/2021

n Ouma en Mamma se kindertjies blink uit in skool uit ons kantoor!! Abrie en Kayla jul maak ons trots!! Geluk aan al die ander maters!!!

HAPPY APRIL -FOOLS DAY!!!
01/04/2021

HAPPY APRIL -FOOLS DAY!!!

12/01/2021

Die kantoor se telefoon lyne is beskadig met die swaar weer. Ons hoop om gou weer beskikbaar te wees. Ons is op kantoor, die dames is almal op hul pos.

Dis met groot hartseer dat ons vir Serah Cronje groet vandag. Rus sag Saar. Ons het goeie memories.....
21/09/2020

Dis met groot hartseer dat ons vir Serah Cronje groet vandag. Rus sag Saar. Ons het goeie memories.....

05/08/2020

Die laaste maand was baie onaangenaam en hartseer vir ons weens die afsterwe van Henrie Marais. Henrie was n lank ruk deel van die kantoor voor hy sy vlerke gesprei het Kaapse kant toe. Poen en ek wil baie dankie sé vir al die hulp en simpatie, al die liefde en omgee. Ons het net besef hoe bevoorreg ons is met sulke kliênte, vriende en familie in ons lewens.....baie, baie dankie en veral natuurlik ons personeel. Dankie dat ons op jul kan staat maak en nooit te twyfel oor jul nie.

Twee poste was beskikbaar, Poen het hierdie twee lawwes aangestel. Welkom by die malhuis......
05/08/2020

Twee poste was beskikbaar, Poen het hierdie twee lawwes aangestel. Welkom by die malhuis......

Address

Du Toitstreet 38
Delareyville
2770

Telephone

+27539481936

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GJ Marais Sekretariële Dienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GJ Marais Sekretariële Dienste:

Share