Ben-Herman Pieterse

Ben-Herman Pieterse Die blad dien as my professionele dagboek as CFP® van dinge wat ek interessant vind en leer in die wêreld van finansies.

Ek glo dat die grootste geskenk wat ’n familie vir mekaar kan gee onafhanklikheid is. Ek glo ook dat emosies ons besluite oor geld beënvloed en dat wat ons nodig het ’n meer komplekse vraag is. Health, Wealth & Mind moet bestaan in gelyke dele. Ek kry met ’n groot verskydenheid produkte te doen op ’n daaglikse basis wat strek oor meeste afdelings in die finansieële wêreld. Oor die jare het ek ’n g

root advies portefeulje opgebou wat strek van risiko dekking en mediese fondse tot spaar produkte en beleggings. Kort-Termyn versekering het gevolg met die grootste gedeelte van die boek wat Agri versekering is. Testamente en boedels het ’n direkte verhouding met beleggings en dit was ’n natuurlike plek om verder ervaring op te bou. Ek het selfs met verband lenings te doen gekry op ’n kol. Die laaste tyd geniet ek ’n goeie aandele gesprek en is lief vir doller beleggings. Ek het aanbeweeg van produkte af en gebruik nou professionele spanne mense om hierdie afdelings vir my te bestuur terwyl ek kan fokus op beplanning en advies gedrewe werk. Fiinansieële beplanning is die gedeelte van my werk wat ek die meeste geniet en die proses wat ek gebruik om emosies te bestuur. Ons organiseer, katagoriseer en prioritiseer bates, laste en doelwitte. Ons gebruik merkers om vir ons te laat weet waneer ons verby een van ons mylpale is. Meeste van my ervaring en interaksies is met kliente in familie besighede wat in die agri bedryf is met ’n fokus op wingerd.

Money Creams and Wealth whispers
19/04/2026

Money Creams and Wealth whispers

One of my favorite books ever: The Millionaire Next Door.

While this book is a bit before the social media flexing era, that is unfortunately the manifestation of a phenomenon that pre dates the existence of social media. People have ALWAYS tried to flex more than they have.

That becomes a massive problem in the social media era because anywhere you look, you see people flexing and pretending they are rich when they really aren't. This COMPLETELY distorts what "rich" looks like to most people.

Here is the reality: most people who are actually rich got there by living below their means, saving and investing consistently over a long period of time, and not chasing get rich quick type methods. For every Miami day trader you see on IG driving a lambo and bragging about their wealth (which likely is exaggerated), there are hundreds of index fund and 401(k) millionaires. Investing consistently over long periods is, hands down, the most reliable way to get rich.

Aim to be real rich, not IG rich. You'll be more likely to actually get there and your self worth won't be tied to what the world thinks about you.

- Matt

P.S. I'm a HUGE index fund guy, so I made a free index fund guide explaining them and laying out options to create an index fund portfolio at different brokers (Vanguard, Fidelity, Schwab, etc). Comment "guide" and I'll send you a link to get the PDF!

🎁 WEN ’N R50 000 VAKANSIE VOUCHER!Om mense bewus te maak van Old Mutual Protect se fantastiese Gevreesde Siekte voordeel...
30/03/2026

🎁 WEN ’N R50 000 VAKANSIE VOUCHER!

Om mense bewus te maak van Old Mutual Protect se fantastiese Gevreesde Siekte voordeel, het ons besluit om ’n spesiale kompetisie aan te bied.

Dit is die ideale geleentheid as jy al lank wonder oor jou dekking en wat dit jou werklik sal kos.

Daar is twee vereistes om deel te wees van kompetiese.

Jy moet 'n vraag beantwoord.

1. Weet wat jou lewe werklik werd is?
2. Old Mutual Protect kwotasie

As iets met jou gebeur…
👉 Hoe lank sal jou inkomste vir jou familie aanhou?

Gebruik ons vinnige 2-minute berekening:
“How much am I worth?”

✔ Verstaan die ware waarde van jou inkomste
✔ Sien hoeveel dekking jy regtig nodig het
✔ Ontvang ’n persoonlike verslag wat jy kan stoor



📋 Hoe om in te skryf:

1️⃣ Voltooi die berekening en stoor jou verslag vir ons afspraak by

🔗 https://oldmutual.co.za/app/public/calculators/how-much-am-i-worth/cover

2️⃣ Skandeer die QR-kode en los jou besonderhede

3️⃣ Ek kontak jou om ’n afspraak te skeduleer

4️⃣ Jy ontvang jou persoonlike gevreesde siekte kwotasie



🎯 Belangrik

🏆 Wenners word in Mei aangekondig



GOOD LUCK

24/03/2026
20/03/2026

Cashflow Models 💬
Ek en Stephan Le Roux praat oor 3 kontantvloeimodelle en hoe ons prakties beplan vir elkeen.

20/03/2026

Cashflow Models - Ek en Stephan Le Roux praat oor drie "cashflow models" en hoe ons strategies om elk werk

Ons geskiedenis onderwysers behoort die mark te gebruik vir 'n storie kaart
12/03/2026

Ons geskiedenis onderwysers behoort die mark te gebruik vir 'n storie kaart

06/03/2026
06/03/2026

Hoe op aarde help 'n lewens polis jou aftrede?

Dis eenvoudig: ’n voordeel waar jou premies stop by aftrede. Dus beskerm dit jou aftree-inkomste. Jy hou jou dekking—maar nie die premies nie.
Ek en Gert Vrey, my risikospesialis, wys graag vir jou.

27/02/2026

Ek gesels met Stephan Le Roux, my Financial Planning coach, oor hoe die “Greed & Fear”-siklus in die mark werk — en hoekom beleggers dikwels presies op die verkeerde tyd koop en verkoop. ’n Eerlike gesprek oor emosies, dissipline en beter besluite. FinancialCoach #1

21/02/2026

Risiko is nie altyd ’n lekker koop nie – maar dit is ’n noodsaaklikheid. Ek en Gert Vrey van Old Mutual breek dit op in happiegrootte insigte, met ’n bietjie humor ingemeng. Risk # 1

20/02/2026

Vandag gesels ek met Michelle Matthews, portefeuljebestuurder by Old Mutual Private Client Securities. Ons werk al jare saam en ek het baie waardering vir haar insig. Geniet! My Engels is maar gevaarlik 😄

Address

Old Mutual, Christina Farm
De Doorns
6875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ben-Herman Pieterse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share