Budget Loans Ceres

Budget Loans Ceres BUDGET LOANS PROVIDE SHORT TERM LOANS TO ALL PERMANENT WORKERS, CONTRACT WORKERS AND ALSO SASSA BENEFICIARIES!

12/12/2024

HAPPY FESTIVE SEASON EVERYONE!!
We will be open during the festive holidays and will only be closed on Public holidays as follow:
16 Dec 2024-Closed
25 Dec 2024 -Closed
26 Dec 2024- Closed
1 Jan 202- Closed
Make sure to visit our offices as early as possible!
GELUKKIGE FEESTYD AAN ALMAL!
Ons sal oop wees gedurende hierdie fees seisoen en sal slegs op Publieke vakansie dae gesluit wees. Dit is as volg:
16 Des 2024- Gesluit
25 Des 2024 - Gesluit
26 Des 2024- Gesluit
1 Jan 2025- Gesluit
Maak seker om ons kantoor so vroeg moontlik te kom besoek!

23/10/2024

Goeiedag aan alle klieënte
Graag vra ons dat u die volgende link sal oopmaak , like en share, op hierdie link sal u op hoogte wees van wat alles aangebied word en so ook die nuutste updates en promosies ontvang😉 :
https://www.facebook.com/share/kQcDxQpQcbsZWn1x/

Our vision is to ensure that every South African has access to a manageable line of credit. As such, we seek to simplify loan facilities by offering an all-inclusive credit approach, and leverage the power of technology to keep things simple

AANDAG ALLE KLIENTEOns sal gesluit wees Vrydag 09 Augustus 2024 vir die publieke vakansiedag. Ons sal Saterdag 10 August...
08/08/2024

AANDAG ALLE KLIENTE
Ons sal gesluit wees Vrydag 09 Augustus 2024 vir die publieke vakansiedag. Ons sal Saterdag 10 Augustus 2024 weer besigheid handel soos normaal.
ATTENTION ALL CLIENTS
We will be closed on Friday 9 Augustus 2024 due to the public holiday. We will resume business as usual on Saturday 10 August 2024.

Goeie dag almal. Vir enige belangstelling kan u u CV na ons kantoor ook bringOns sit tussen Miladys en American SwissSlu...
13/05/2024

Goeie dag almal.
Vir enige belangstelling kan u u CV na ons kantoor ook bring
Ons sit tussen Miladys en American Swiss
Sluitingsdatum is Vrydag 17 Mei 2024

25/04/2024

AANDAG ALLE KLIENTE

Ons sal gesluit wees Saterdag 27 April 2024 vir die publieke vakansiedag. Ons sal Maandag 29 April 2024 weer besigheid handel soos normaal. Geseende Naweek aan almal!

ATTENTION ALL CLIENTS
We will be closed on Saturday 27 April 2024 due to the public holiday. We will resume business as usual on Monday 29 April 2024. Have a blessed weekend!

Qualiloans Ceres Miloans Ceres Miloans Hamlet

20/03/2024

Aandag alle kliente:
Ons sal more 21 Maart 2024 gesluit wees as gevolg van die openbare vakansiedag, maar sal normaalweg handel dryf op 22 Maart 2024
Geseende dag en wees veilig!
Attention all clients:
We will be closed on 21 March 2024 due to the public holiday but will trade as normal on 22 March 2024
Have a blessed day and stay safe!

05/03/2024

Goeie dag Almal
Ons is bewus van die aansoeke wat instroom. Soos u weet is dit Sassa dus is ons erglik besig.
Ons vra dat u geduldig moet wees asb. Ons sal spoedig moontlik probeer assist

Indien u Sassa klient is benodig u 3 maande bankstaat....ID en selfoon (kinderpay moet 3 kinders en meer wees)

Werksinkomste is 3 maande bankstaat....ID...selfoon...Werksbewys (u moet permanent werksaam is)...payslips (indien 2 weekliks 2 payslips..indien weekliks 3 payslips ....indien maandelike 1 payslip)

Stuur aansoeke na ons whatsapp nommer 0728745636. FB aansoeke sal so rukkie neem om te assit. of email u aansoeke na [email protected] / [email protected]

Budget Loans/Quali Loans...Lending made easy/ We're here for you

23/05/2023

Good day people...Yes Budget Loans is still active and @ your service
Now open during loadshedding and you can now open your own Insurance Plan
Visit our offices or send a whatsapp to 0728745636

05/10/2022

Goeie Dag kliente

Ons vra dat julle asb die loadshedding tye in ag neem wanneer u beplan om 'n lening te kom maak...Ongelukkig sal ons nie kan help gedurende loadshedding tye nie...

So kom haal jou geld!

Goeie Dag Mooi Mensies...net 'n reminderOns kantore sal gesluit wees op Saterdag 24 September 2022 weens Publieke Vakans...
22/09/2022

Goeie Dag Mooi Mensies...net 'n reminder

Ons kantore sal gesluit wees op Saterdag 24 September 2022 weens Publieke Vakansie Dag!!

Kom haal jou geld so gou soos nou!!
- 023 004 1465/ 0728745636

Address

De Keur Shopping Centre, Shop 32 A (between Miladys And American Swiss)
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27230041465

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Budget Loans Ceres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Budget Loans Ceres:

Share