OPES Trust

OPES Trust We are a family owned and operated financial service provider

Ex-SAAF Leader Turned Wealth Advisor | Protecting Wealth & Building Legacies for South Africa’s Elite | Estate Planning, Investments, Tax Advice | OPES TRUST & Maltix Partner

13/04/2026
JA! Baie beslis het ’n plan!Ons help sover ons kan ons en ons kliënte om soveel moontlik om hulle geld in $$$$ te verdie...
12/03/2026

JA! Baie beslis het ’n plan!
Ons help sover ons kan ons en ons kliënte om soveel moontlik om hulle geld in $$$$ te verdien asook meer daarvan in $$$$ te werk ook.
Stel jy belang om te weet hoe 👍🏻my en ek kontak jou.
Wens julle meer as genoeg!

Like to earn $$$Ask me how 👍🏻and I will get back to you!Wishing you more than enough!
12/03/2026

Like to earn $$$
Ask me how 👍🏻and I will get back to you!
Wishing you more than enough!

Vandag vra ’n kliënt my:“Is jy dan nie meer in die finansiële bedryf nie? Wie kyk nou na ons belange? Ek word hierdie ja...
06/03/2026

Vandag vra ’n kliënt my:

“Is jy dan nie meer in die finansiële bedryf nie? Wie kyk nou na ons belange? Ek word hierdie jaar 53 en wil graag teen 60 aftree met minstens R50 000 per maand in vandag se geld.”

Kom ons doen gou die somme. 🤔

R50 000 vandag teen 6% inflasie oor 7 jaar beteken jy gaan ongeveer R76 000 per maand nodig hê.

Om R76 000 per maand uit beleggings te verdien teen ongeveer 8% opbrengs, vereis ’n aanvangskapitaal van omtrent R11,4 miljoen.

💡 En dit is sonder om belasting in te bereken.

Die harde waarheid is:
Geen persoon gaan dit regkry met effekte trusts selfs aandele of aftreeprodukte alleen. Miskien Crypto of FX verhandeling hoë risiko en jy moet jou storie ken.

Dit is presies hoekom ek met die LBP begin het.

Die LBP is ontwerp om vir mense ’n werklike deurbraak te skep in inkomste en dan beleggings kapitaal te bou, om ’n ekstra finansiële enjin langs jou bestaande beleggings of inkomste te bou.

By OPES TRUST begin ons daarom nie meer met produkte nie, maar met ’n Personal Financial Audit (PFA) om eers die volle prentjie te verstaan. 📊LW! dit is lywige oefening en daar is ‘n fooi betrokke.

Maar die LBP is besig om vir baie van ons kliënte een van die veiligste en mees realistiese maniere te word om die gaping te help oorbrug.

As jy belangstel om meer te sien oor hoe die PFA en die LBP werk, stuur vir my jou beste e-pos en kontakbesonderhede, dan deel ek die dokument met jou.

🐘 Ons glo nog altyd in stadige, strategiese bou van welvaart – maar soms het ’n mens ook ’n nuwe enjin nodig om werklik vorentoe te beweeg.
🇿🇦Ons wens 🫵 ‘n oorvloedige gesonde en finansiële welvaart, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Prys is wat jy betaal / Waarde is wat jy kry!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

Nou ja toe, en daar kontak 'n ander persoon my met soortgelyke probleem, maar effer erger, want hy is besig om te skei, ...
16/02/2026

Nou ja toe, en daar kontak 'n ander persoon my met soortgelyke probleem, maar effer erger, want hy is besig om te skei, en hulle skikking is ver van afgehandel.
Liefed was so mooi aan die begin soveel so dat hulle nie eens met die aanwas getrou het nie, gelukkig vir sy vroutjie binne gemeenskap.
🇿🇦Ons wens 🫵 ‘n oorvloedige gesonde en finansiële welvaart, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Prys is wat jy betaal / Waarde is wat jy kry!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

Voel jy soms platsak… al verdien jy goed? Jy is nie alleen nie.

In 41 jaar van finansiële advies het ek al met baie hoë-verdieners gewerk wat steeds onseker voel oor hul toekoms.

Dit gaan selde oor wat jy verdien 💼 — dit gaan oor wat jy behou, beskerm en doelgerig bestuur.

Onlangse gevalle studie: ’n jong prokureur sy skuld is afbetaal, goeie spaargeld opgebou en tog baie onseker. Hoekom? Bonusse is nie gewaarborg nie, doelwitte verander, en sonder ’n duidelike plan kom onsekerheid maklik in.

🐘 Olifante jaag nie net inkomste nie — hulle bou stelsels:
• Beskerm inkomste en familie
• Belyn spaargeld met werklike doelwitte
• Laat bonusse strategies werk
• Wat is jou “FFGR(Financial Freedom Growth Rate) wat moet jou “IGR(Investment Growth Rate)”wees om jou FFGR te oortref? met dit wat jy kan bekosteg om weg te sit.

Blouprint is opgetrek, alles voel al beter: minder stres, meer rigting en ’n realistiese pad om teen 60 af te tree.

Jy het nie noodwendig ’n groter salaris nodig nie.
Jy het ’n strategie nodig wat jou geld met doel laat werk.

Nuuskierig 👀 — watter een klein finansiële skuif kan vir jou hierdie jaar meer sekerheid bring?
🇿🇦Ons wens 🫵 ‘n oorvloedige gesonde en finansiële welvaart, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Prys is wat jy betaal / Waarde is wat jy kry!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

Voel jy soms platsak… al verdien jy goed? Jy is nie alleen nie.In 41 jaar van finansiële advies het ek al met baie hoë-v...
10/02/2026

Feeling broke… even on a high income? You’re not alone.In 41 years advising professionals, I’ve met many high earners wh...
10/02/2026

Feeling broke… even on a high income? You’re not alone.
In 41 years advising professionals, I’ve met many high earners who still feel uncertain about their future. It’s rarely about what you earn 💼 — it’s about what you keep, protect, and direct with intention.
Recently, a young attorney earning well cleared his debt, built solid savings, and still felt uneasy. Why? Bonuses aren’t guaranteed, goals keep moving, and without a clear roadmap, anxiety creeps in.
🐘 Elephants don’t chase income — they build systems: • Protect income and family • Align savings with real goals • Make bonuses work strategically • Determine what his FFGR(Financial Freedom Growth rate) must be, determine what his IGR(Investment Growth Rate) should be, and what he can afford to save. The growth rate needed for financial freedom
Clarity changed everything for him: less stress, more direction, and a realistic path to retire by 60.
You don’t need a bigger salary. You need a plan that makes your money work with purpose.
Curious 👀 — what’s one small financial move that would give you more certainty this year?
🇿🇦 Wishing 🫵 abundance with your health and your financial journey!🇿🇦
May your fridge never run empty!
Price is what you pay; value is what you get!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

Top-up season has officially begun as we kick off the new tax year. This is the perfect opportunity to share great news ...
13/01/2026

Top-up season has officially begun as we kick off the new tax year. This is the perfect opportunity to share great news with your clients about maximising their tax savings by topping up their retirement annuity and/or tax-free investment account before 27 February 2026.
To get clarity by how much to Top-up, let’s help with the calculations
🇿🇦 Wishing 🫵 abundance with your health and your financial journey!🇿🇦
May your fridge never run empty!
Price is what you pay; value is what you get!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

01/01/2026

Aan al ons familie, vriende, kliënte, en die wie ons nog nie eens ontmoet het nie.
🇿🇦Ons OPES TRUST wens 🫵, 🫵 gesin, familie en vriend ‘n oorvloedige gesonde en finansiële 2026, meer as genoeg! 🇿🇦
Mag jou yskas nooit leeg staan nie.
Francois, Laurika, Nolia, Timothy & Damian
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

25/12/2025

Happy, Happy Christmas

To all our clients, friends, family, and colleagues who have supported us so wonderfully, without your contributions, trust, and support,

I cannot imagine for a moment how we would have made it through this year.

Enjoy the last few days of 2025.

We wish you a wonderful and blessed Christmas, and also a wonderful 2026; may it be your best year ever. As you blow out the candles and pop the cork for 2026, remember: you’re still the author of your story. Keep writing it with purpose, determination, and optimism.
🇿🇦 Wishing 🫵 abundance with your health and your financial journey!🇿🇦
May your fridge never run empty!
Price is what you pay; value is what you get!
🙏😘 👉🏾👣💪🦅

Send a message to learn more

Address

228 Canary Street
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OPES Trust posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to OPES Trust:

Share