26/11/2025
Randbond Centurion help Huiseienaars om die beskikbare ekwiteit in hul eiendom te bekom, om hoofsaaklik alle Korttermyn-Hoërentelenings in een Bekostigbare en Hanteerbare Laerente-Rekening te Konsolideer.
Dit beteken 'n besparing aan die einde van elke maand wat jou beter kontantvloei en gemoedsrus gee.
Rentekoers van 9.75% - 12.25%, afhangende van Persoonlike Kredietprofiel.
Randbond dien die aansoek in by al 5 Finansiele Instellings op dieselfde tyd, volg op met al 5, motiveer waar nodig en maak seker die aansoek inligting is reg en tenvolle voltooi.
Met ons kennis die afgelope 25 Jaar weet ons presies wat om te doen en te wys om die aansoek ‘n beter kans tot Goedkeuring te gee.
U werk met Randbond en Randbond werk met al 5 Instellings namens U.
Randbond werk vir die klient en nie die Instellings nie. Ons kliente is nie net ‘n nommer nie. Praat elke keer met jou Persoonlike Konsultant, geen call centers nie.
Klik hieronder om gekontak te word: Oproepe & WhatsApp - 069 648 9015 / [email protected]
https://randbondfinance.co.za/property-finance-pre-approval/
A Leader in Finance, since 1971. Assisting Clients to Obtain the Available Equity in their Property for any Reason, Consolidation being number one.