13/01/2026
Ek begin hierdie blad nuut gebruik.
Nie om voor te gee ek het alles uitgesorteer nie — maar omdat ek weet hoe dit voel wanneer die lewe jou tref: verlies, gesondheid, finansiële druk.
Hier gaan ek eerlik deel oor geld, geloof en volhou.
As jy ook soms net rigting soek — jy is welkom hier.