RSAM Insurance Brokers / Versekering Makelaars

RSAM Insurance Brokers / Versekering Makelaars From Car Insurance to Personal Goods Insurance, we would like to assist you. Whether you only have 1 vehicle insured with us, or a shed with 4 tractors.

Our services span is so large that you’ll always be covered. When last have you checked that you are paying the correct price for your insurance? Contact us today, and we’ll quote you.

08/05/2026
08/05/2026
RSAM borg by Citrusdal Landbouskou😁
18/02/2026

RSAM borg by Citrusdal Landbouskou😁

🌾🙏 ’n Opregte DANKIE aan van ons Donasie Borge! 🙏🌾

Die Cederberg Landbou Expo sou eenvoudig nie moontlik wees sonder julle ruimhartige ondersteuning nie. Julle bydraes maak ’n werklike verskil en speel ’n sleutelrol in die voortbestaan en groei van ons Expo.

Dankie dat julle saam met ons in die gemeenskap belê, landbou ondersteun en help bou aan ’n platform waar ons streek kan saamkom, leer en vier.
Ons waardeer elke donasie, groot én klein – dit maak ’n groot impak. 💚

Saam maak ons die Cederberg Landbou Expo moontlik! 🌾✨

Gelukkige Nuwejaar van almal by RSAM!  ✨🎉  Mag 2026 gevul wees met nuwe geleenthede, seëninge en gemoedsrus.Ons is trots...
01/01/2026

Gelukkige Nuwejaar van almal by RSAM! ✨🎉
Mag 2026 gevul wees met nuwe geleenthede, seëninge en gemoedsrus.
Ons is trots om aan jou kant te staan, elke stap van die pad.

25/12/2025

🎄✨ Geseënde Kersfees
Mag hierdie feestyd gevul wees met vrede, vreugde en kosbare oomblikke saam met jou geliefdes.
Dankie vir jou vertroue deur die jaar. Ons sien uit na n suksesvolle nuwe jaar saam met jou😁

RSAM en Western bederf die Aandskemering Ouetehuis met `n heerlike braai en 2025 afsluiting.😁✨Baie dankie aan CJ van Aar...
09/12/2025

RSAM en Western bederf die Aandskemering Ouetehuis met `n heerlike braai en 2025 afsluiting.😁✨

Baie dankie aan CJ van Aarde en Surene van Rooyen wat lekker musiek gemaak het, Western Insurance vir hul borgskap en die Aandskemering kombuis personeel vir hul hulp en bydrae om die dag `n sukses te maak.

👏Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Matthee bekroon is met die Brons-toekenning deur  vir Beste Onafhan...
21/11/2025

👏Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Matthee bekroon is met die Brons-toekenning deur vir Beste Onafhanklike Finansiële Adviseur!😁

Hierdie toekenning weerspieël RSAM se onwrikbare toewyding aan hul kliënte, uitmuntende kundigheid en eerlike, betroubare en pasgemaakte finansiële advies.

By RSAM glo ons in dienslewering wat reg gedoen word - met integriteit, aandag aan detail en ’n opregte fokus op elke kliënt se unieke behoeftes.

Baie geluk, Johan! Jou harde werk lig die standaard vir uitnemendheid in ons bedryf.👏

Op nog meer mylpale, groei en waarde vir die mense wat elke dag op ons vertrou.

Wat ‘n vreugdevolle dag by Huis Groeneweide!😄RSAM het die inwoners en personeel lekker bederf met 'n visbraai.Nico Vente...
14/11/2025

Wat ‘n vreugdevolle dag by Huis Groeneweide!😄
RSAM het die inwoners en personeel lekker bederf met 'n visbraai.

Nico Venter van One Insurance en Surene van Rooyen by RSAM het deel uitgemaak van die spesiale dag en ons vermaak met sang.

24/10/2025

🩷Pink isn’t just a colour - it’s a symbol of hope, courage, and care. 💗 We’re proud to wear it today in support of Breast Cancer Awareness Month.

💃 Piketberg Informele Landboudans 💃🌾RSAM is trots om as borg deel te wees van hierdie opwindende aand vol musiek, dans e...
23/09/2025

💃 Piketberg Informele Landboudans 💃🌾

RSAM is trots om as borg deel te wees van hierdie opwindende aand vol musiek, dans en lekker kuier! 🎶✨

📅 Saterdag 4 Oktober 18:30
📍 PQ Agri X Skougronde op die R44, buite Piketberg
💵 Net R100 pp

👉 Bespreek vroegtydig – sitplekke is beperk:

Tafel van 4: R350

Tafel van 6: R500

Tafel van 8: R650

Vir navrae, bespreking of borgskappe:
📞 Gawie: 072 777 3611
📞 Munnik: 073 035 3390

Kom dans saam, ondersteun plaaslike landbou en geniet ’n gesellige aand saam met die gemeenskap! 🌻

Address

Voortrekkerweg 65 Malmesbury
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27224879630

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RSAM Insurance Brokers / Versekering Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share