15/11/2016
Net 'n paar vinnige punte waarvan julle dalk nie bewus sal wees nie wanneer dit kom by Ongesekureerde Besigheids Lenings:
- Korttermyn lening (26 weke – 25%) 6 ½ maande
- Kan gebruik word vir kontantvloei terwyl die besigheid wag vir debiteure om te betaal
- Hoef nie die volle 26 weke termyn af te betaal nie, kry afslag op fooi wanneer lening vroeer gedelg word. (Bv wanneer die debiteur betaling gemaak het)
- Lenings kan as wentelkredietfasiliteit (Revolving Credit) gebruik word.
- Kan ook in die helfde van die termyn (13 weke) aansoek doen vir her-finansiering. Kry 20% afslag op fooi. Huidige lening word afgelos (settle) met nuwe lening en balans word in besigheids rekening inbetaal.
- Omset gebaseerde (turnover based) lening
- Evaluering proses 2-3 werksdae sodra alle dokumente ontvang is.
Vir meer inligting oor ons dienste, kontak ons gerus by 021 823 7818 of besoek ons webtuiste op www.ephesus-brokers.co.za.
*Hou in gedagte dat Ephesus Brokers 'n medium is om u met die finansiele instituut van toepassing in kontak te sit, en mag onder geen omstandighede finansiele advies gee nie. Ons tariewe is dieselfde as die van die finansiele instituut, maar ons maak seker ons sit julle met die regte mense in verbinding.*
Ons sien uit daarna om met julle besigheid te doen.
Looking for a quick unsecured business loan? Look no further, we can have you financed in 3 days or less! Quick and easy process. Apply TODAY