Overberg Agri

Overberg Agri OVERBERG offers a vast range of specialized retail products, financial and agricultural services.

๐ŸŽฏ Rรปens Kollege se skietdag tref die kol ๐ŸŽฏBoere, jagters, plaaslike besighede en ondersteuners van regoor die Overberg e...
02/06/2026

๐ŸŽฏ Rรปens Kollege se skietdag tref die kol ๐ŸŽฏ

Boere, jagters, plaaslike besighede en ondersteuners van regoor die Overberg en Kaap het die afgelope naweek bymekaargekom vir die Ruens Kollege Voรซljag- en Skietdag โ€“ 'n dag vol kameraadskap, gesonde kompetisie en gemeenskapsgees.

Met skote op kort- en langafstand-teikens het deelnemers hul vaardighede getoets ter ondersteuning van 'n baie goeie saak. Een van die hoogtepunte was die indrukwekkende 1 km-gong โ€“ 'n teiken van 1 m x 1 m wat op 1 000 m afstand hang. Vir die meer ervare skuts was daar selfs 'n kleiner teiken van net 500 mm x 500 mm op dieselfde afstand, wat vir 'n ware toets van konsentrasie en presisie gesorg het.

Ons is ongelooflik trots om deel te wees van 'n dag soos hierdie, waar gemeenskap, samewerking en ondersteuning hand aan hand gaan. Dit is nรณg 'n voorbeeld van hoe ons gemeenskap saamstaan om in ons kinders se toekoms te belรช.

๐Ÿ“ธ Hier is 'n paar hoogtepunte van 'n besondere dag โ€“ geniet die foto-dump!

29/05/2026

๐Ÿšœ Sny meer. Spaar meer. Finansier slimmer. ๐Ÿšœ

Met finansiering van tot en met PRIME -5%* op die MacDon M155 trekker- en tafelkombinasie, is dit nou die tyd om jou oesdoeltreffendheid na die volgende vlak te neem.

โœ”๏ธ Kragtige werkverrigting
โœ”๏ธ Uitstekende snykwaliteit
โœ”๏ธ Finansiering wat vir jou werk

Kontak jou Overberg Agri Meganisasie-span vandag:

๐Ÿ“ OVERBERG
Bredasdorp | Jan Hendrik Wiehman | ๐Ÿ“ž 072 429 6683 | โœ‰๏ธ [email protected]
Caledon | Ray Rademan | ๐Ÿ“ž 066 208 0405 | โœ‰๏ธ [email protected]

๐Ÿ“ SWARTLAND
Jayson Jennings | ๐Ÿ“ž 060 992 1149 | โœ‰๏ธ [email protected]
Pieter Rossouw | ๐Ÿ“ž 073 289 5358 | โœ‰๏ธ [email protected]

*T's & C's geld.

Wet weather is here โ€” make sure youโ€™re ready for the season ahead ๐ŸŒง๏ธ๐ŸงฅFrom rain suits and gumboots to durable workwear es...
25/05/2026

Wet weather is here โ€” make sure youโ€™re ready for the season ahead ๐ŸŒง๏ธ๐Ÿงฅ
From rain suits and gumboots to durable workwear essentials, weโ€™ve got you covered this winter.

๐Ÿ”ฅ Shop our Wet Winter Season Promo Deals in-store.
๐Ÿ“… 22 May โ€“ 12 June 2026

๐Ÿ“ Available at participating stores while stocks last (Tโ€™s & Cโ€™s apply)

20/05/2026

WE ARE HIRING!

At Overberg Agri, we believe our people make the difference. Weโ€™re looking for motivated individuals who share our passion for agriculture, teamwork, and delivering excellent service to our producers every day.

Whether youโ€™re engaging with customers or supporting operations behind the scenes, youโ€™ll be part of a team that values integrity, collaboration, and professionalism.

๐Ÿ“Œ Current vacancies:
Branch Manager โ€“ Porterville, Western Cape
View Details - https://bit.ly/42F9w1p

Driver - Robertson, Western Cape
View Details - https://bit.ly/3PBUAOq

Build your future with a team that grows with agriculture.

๐Ÿ“… MERK DIE DATUM | BULK & BLรŠR HERKOUERSDAG 2026Die Swartland se herkouerbedryf kom weer bymekaar vir โ€™n oggend vol prak...
16/05/2026

๐Ÿ“… MERK DIE DATUM | BULK & BLรŠR HERKOUERSDAG 2026

Die Swartland se herkouerbedryf kom weer bymekaar vir โ€™n oggend vol praktiese gesprekke, bedryfsinsigte en waardevolle kennisdeling rondom een van die belangrikste tye op die kalender โ€” LAM- EN KALFTYD ๐Ÿ‘๐Ÿ„

Van VOEDING en DIERGESONDHEID tot die mees algemene SIEKTES per streek, praktiese boerdery-ervarings, ekonomiese perspektiewe en gesprekke oor VOLHOUBARE VEEBOERDERY โ€” vanjaar se program fokus op die uitdagings รฉn geleenthede van die seisoen.

Alle produsente is welkom om saam te kom luister, idees uit te ruil en โ€™n insiggewende dag saam met medeprodusente af te sluit met โ€™n gesellige middagete.

๐Ÿ“ž RSVP is belangrik
๐Ÿ“ Moorreesburg Skougronde โ€“ Skousaal
๐Ÿ“… 24 Junie 2026

Wat โ€™n ongelooflike sportnaweek weer by Klein Ovies in Caledon ๐Ÿ™Œ๐Ÿ‰๐Ÿ๐Ÿ‘Dis altyd besonders om te sien hoe โ€™n gemeenskap saam...
12/05/2026

Wat โ€™n ongelooflike sportnaweek weer by Klein Ovies in Caledon ๐Ÿ™Œ๐Ÿ‰๐Ÿ๐Ÿ‘

Dis altyd besonders om te sien hoe โ€™n gemeenskap saamtrek โ€” spelers, ouers, ondersteuners en organiseerders โ€” alles deel van โ€™n dag vol gees, sportmanskap en trots.

Ons is ongelooflik trots om deel te wees van hierdie dag as borg en wil vir almal by Klein Ovies geluk sรช met nรณg โ€™n baie suksesvolle wintersportdag. Dankie aan elkeen wat dit moontlik gemaak het ๐Ÿ’™

Dis dae soos diรฉ wat gemeenskappe sterker maak.

Nowโ€™s the time to start preparing for the colder months ahead. From heaters to everyday essentials, get your home winter...
08/05/2026

Nowโ€™s the time to start preparing for the colder months ahead. From heaters to everyday essentials, get your home winter-ready before the chill sets in.

๐Ÿ”ฅ Shop our Winter Deals in-store.
๐Ÿ“… 13 April โ€“ 30 June 2026

๐Ÿ“ Available at participating stores (Tโ€™s & Cโ€™s apply)

Met die sitrus oesseisoen in die Malmesbury-omgewing in volle swang ๐ŸŠ๐ŸŒฟ, het Wynkeldershoek onlangs โ€™n nuwe Deutz-Fahr Ke...
03/05/2026

Met die sitrus oesseisoen in die Malmesbury-omgewing in volle swang ๐ŸŠ๐ŸŒฟ, het Wynkeldershoek onlangs โ€™n nuwe Deutz-Fahr Keyline 75F trekker tot hul vloot bygevoeg โ€“ gereed vir presisie en doeltreffendheid in die boorde.

Wynkeldershoek boer hoofsaaklik met sitrus en tafeldruiwe, waar betroubare meganisasie โ€™n sleutelrol speel tydens hierdie besige oestyd.

Die bestuurders van Wynkeldershoek, Ruan van der Mesch en Izak Burger, het hierdie Deutz-Fahr trekker in ontvangs geneem van Jayson Jennings, Overberg Agri se Meganisasiemarketer in Malmesbury.

Ons is trots om produsente te ondersteun waar dit saak maak โ€“ in die veld, in seisoen, op tyd. ๐Ÿ’ช

Address

Caledon

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27282143800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overberg Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Overberg Agri:

Share