Mof van Niekerk Makelaars

Mof van Niekerk Makelaars FSP 41575 gemagtigde finansiele diensverskaffer

04/03/2026
11/12/2025

ONS WIL GRAAG VIR ELKEEN VAN ONS KLIENTE BAIE DANKIE SE VIR DIE JAAR SE ONDERSTEUNING. MAG JULLE ALMAL 'N GESEENDE KERSFEES HE GEVUL MET JESUS SE LIEFDE EN GENADE. ONS BID JULLE OOK 'N BAIE VOORSPOEDIGE 2026 TOE EN SIEN UIT OM JULLE WEER TE SIEN EN JULLE BY TE STAAN MET FINANSIELE BESLUITE EN BEHOEFTES AAN TE SPREEK. GENIET JULLE VAKASIES EN WEES VEILIG.

Voorsien vir jou kinders se studies indien jy ongeskik sou raak of afsterf. Lees gerus die aangehegte brosjure of kontak...
25/01/2024

Voorsien vir jou kinders se studies indien jy ongeskik sou raak of afsterf. Lees gerus die aangehegte brosjure of kontak ons vir meer inligting.

Manne, gebruik Movember maand as 'n geleentheid om aandag te gee aan jou gesondheid! moenie kanse vat nie, jy is kosbaar...
31/10/2023

Manne, gebruik Movember maand as 'n geleentheid om aandag te gee aan jou gesondheid! moenie kanse vat nie, jy is kosbaar vir jou familie - maak seker jou dekking vir gevreesde siekte is op datum en voldoende vir enige onvoorsiene gebeurliheid. Kontak ons gerus indien ons kan help om jou portefeulje na te gaan.

17/02/2022

Retirement annuities may sound boring – until they’re the reason you get a tax refund every year.
As the cork hits the ceiling and celebratory drinks flow, spare a moment to toast this investment product. The modern retirement annuity (RA) is flexible – stop and re-start your premiums as you please. And they’re versatile, allowing you to pick from a wide range of unit trusts and ETFs.

07/01/2021

ons wens u almal 'n baie voorspoedige 2021 toe en ons bid dat die Here almal sal bewaar en beskerm in hierdie tye waarin ons tans lewe!! nog nooit het ons meer as nou besef dat ons absoluut afhanklik is van ons Hemelse Vader nie. !! Wees versigtig en wees veilig in hierdie tye. Ons kantoor is weer oop na die Kerstyd en pas ons die nodige maatreels toe om nog steeds u as ons gewaardeerde kliente behulpsaam te kan wees.

03/02/2020

Indien jy beplan om jou UA of belastingvrye spaarrekening aan te vul om uit belastingtoegewings munt te slaan, maak seker dat jy dit betyds doen voor 29 Februarie. Vind uit wat jou verskaffer/s se sperdatums is om genoeg tyd vir die verwerking van beleggings toe te laat.

Hou ook in gedagte dat jou aftreebydraes nie deur die maksimum jaarlikse aftrekbare bedrag beperk hoef te word nie. Hoewel jy nie ’n belastingvoordeel sal kry vir enigiets wat jy vanjaar bo hierdie perk spaar nie, sal dit in later jare in aanmerking kom.

26/09/2019

die oproep van 'n dokter wat jou 'n diagnose gee van gevreesde siekte
is seker een van die mees angswekkende oombrlikke en dit gebeur daagliks met mense van alle ouderdomm en geslagte.
alhoewel geld niemand gesond kan maak nie, help dit om die gerusstelling te he dat jou polis vir gevreesde siekte help om vir al die ekstra uitgawes te voorsien wat met so 'n traumatiese gebeurtenis opduik. Ons sal jou graag wil bystaan om jou versekeringsportefeulje aan te pas om daarvoor voorsiening te maak. Daar is deesdae 'n wye spektrum beskikbaar gestel deur verskillende versekerings maatskappye en daarom is dit belangrik om dit met jou finansiele adviseur te bespreek om sodoende in wel ingeligte besluit te neem. Neem asb die vrymoedigheid en kontak ons gerus hieroor asook enige ander finansiele advies wat jy benodig. Geseende dag en mooi loop!

Address

69 Pienaar Street
Brits
0250

Telephone

+27122525233

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mof van Niekerk Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share