Mr Broker Insurance Brokers

Mr Broker Insurance Brokers Mr Broker Versekeringsmakelaars - vir all jou korttermynversekeringsbehoeftes. Mr Broker Insurance

'n Geseënde viering van Chrustus en 'n 2026 van liefde en vrede word aan elkeen van ons gewaardeerde kliënte toegewens. ...
21/12/2025

'n Geseënde viering van Chrustus en 'n 2026 van liefde en vrede word aan elkeen van ons gewaardeerde kliënte toegewens. Dankie vir nog 'n jaar van lojale ondersteuning.

A Blessed celebration of Christ and a 2026 filled with love and peace to all our valued clients. Thank you for another year of loyal support.

Carl, André, Janine, Jolene & René

"This is love: not that we loved God, but that he loved us and sent his Son as an atoning sacrifice for our sins." 1 Joh...
18/04/2025

"This is love: not that we loved God, but that he loved us and sent his Son as an atoning sacrifice for our sins."

1 John 4:10 reminds us that Jesus died for our sins and that God loved us so much that He sent Christ for us. This is one of the Bible verses about sacrifice worth committing to memory.

Aan al ons wonderlike kliënte wat die afgelope jaar daar was en ons ondersteun het, wens ons 'n geseënde en vredevolle v...
03/12/2024

Aan al ons wonderlike kliënte wat die afgelope jaar daar was en ons ondersteun het, wens ons 'n geseënde en vredevolle vakansie. Geniet die rus en ry veilig na julle bestemmings. Mag die tyd saam met julle familie en vriende julle bekers laat oorloop.
Geseënde Christusfees van die Mr Broker-span

To all our wonderful clients who have been there and supported us over the past year, we wish you a blessed and peaceful holiday. Enjoy the rest and drive safely to your destinations. May the time with your family and friends make your cups overflow.
Merry Christmas from the Mr Broker team

We are happy to share our new corporate identity with our Mr Broker family.We decided to modernize our logo and we are e...
01/10/2024

We are happy to share our new corporate identity with our Mr Broker family.

We decided to modernize our logo and we are excited to share this with each and every one of our loyal clients.

Blessings
The Mr Broker Team

----------------------------------------------------------------------

Ons deel graag ons nuwe korporatiewe identiteit met ons Mr Broker-familie.

Ons het besluit om ons logo te moderniseer en ons is opgewonde om dit met elkeen van ons lojale kliënte te deel.

Seëninge
Die Mr Broker-span

Mr Broker Insurance Brokers
29/06/2024

Mr Broker Insurance Brokers

Find lokale virksomheder, se kort og få rutevejledninger i Google Maps.

29/06/2024

Na jare as 'n baken in Universitas, Bloemfontein, verskuif Mr Broker op 3 Julie 2024 na nuwe kantore. Ons sien uit na hierdie nuwe hoofstuk saam met ons gewaardeerde kliënte-familie na 'n meer sentrale ligging.

Nuwe adres:
Grondvloer, Hydro Park II, Pres. Reitzlaan, Westdene.

Ons telefoonnommers en epos-kontakbesonderhede bly onveranderd

Seënwense
Die Mr Broker-span

- - - - - - - -

After years as a beacon in Universitas, Bloemfontein, Mr Broker is moving to new offices on 3 July 2024. We look forward to this new chapter with our valued client family at a more central location.

New address:
Ground Floor, Hydro Park II, Pres. Reitz Avenue, Westdene.

Our phone numbers and email contact details remain unchanged

Blessings
The Mr Broker team

Mr Broker wil al ons gewaardeerde kliënte bedank vir jul lojale ondersteuning deur 2023. Mag die komende Feestyd ons aan...
15/12/2023

Mr Broker wil al ons gewaardeerde kliënte bedank vir jul lojale ondersteuning deur 2023. Mag die komende Feestyd ons aandag weer op Christus en ons verlossing vestig.
Seën en groete van die Mr Broker-span

Mr Broker wants to thank all our valued clients for your loyal support during 2023. May the coming Festive season, once again, focus our attention on Christ and our salvation.
Blessing and greetings from the Mr Broker team.

PAASFEES-SEËNPAASFEES gaan oor gee. Die grootste geskenk wat ons ooit ontvang het was Jesus se Genadedood aan die Kruis....
15/04/2022

PAASFEES-SEËN

PAASFEES gaan oor gee. Die grootste geskenk wat ons ooit ontvang het was Jesus se Genadedood aan die Kruis.
Mag die tyd vir al ons kliënte wéér die seën en genade wat ons in Jesus het, beklemtoon.

Op die vooraand van die viering van ons Verlosser se geboorte, wens ons aan elke lid van die Mr Broker-familie 'n wonder...
24/12/2021

Op die vooraand van die viering van ons Verlosser se geboorte, wens ons aan elke lid van die Mr Broker-familie 'n wonderlik-geseënde Christusfees.
Mag die betekenis van hierdie dag jou gedagtes oorheers en mag die tyd saam met jou geliefdes spesiale herrinneringe inhou.
Liefde en sèën.
Mr Broker-groete

01/11/2021
01/11/2021

Address

Hydro Park II, 135-141 Pres. Reitz Avenue, Westdene
Bloemfontein
9321

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27515221346

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mr Broker Insurance Brokers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share