13/08/2026
π 18 JAAR VAN GLOBALWISE FINANCIAL SERVICES! π
Vandag kyk ons met groot dankbaarheid terug op βn ongelooflike 18 jaar. Wat in 2008 begin het, het gegroei tot βn besigheid waarop ons baie trots is β en dit sou nooit moontlik gewees het sonder ons fantastiese personeel, finansiΓ«le adviseurs, produkverskaffers en, bowenal, ons lojale kliΓ«nte nie. β€οΈ
Aan elke persoon wat deel was van hierdie reis: BAIE DANKIE vir julle vertroue, ondersteuning, harde werk en lojaliteit. Baie van ons kliΓ«nte stap al 18 jaar saam met ons, en dit is vir ons βn ongelooflike voorreg.
18 jaar is nie die einde van die reis nie β dit is die begin van die volgende hoofstuk. π
Ons sien uit daarna om saam met julle die volgende 18 jaar aan te pak en steeds ons lewensmotto uit te leef:
βDOEN DIT GOED OF LOS DIT.β
π₯ Op 18 jaar van groei, diens, vertroue en groot dinge wat nog voorlΓͺ!
Christian Moolman
Eienaar β Globalwise Financial Services