03/06/2026
Gelukkige Verjaarsdag, Ryno! 🎉
Baie dankie vir al jou harde werk, leiding en toewyding. Jou visie, ondersteuning en volgehoue betrokkenheid maak 'n groot verskil en dra daartoe by dat Fin Tip kan groei en sukses behaal.
Jy is 'n baie belangrike deel van Fin Tip, en ons waardeer alles wat jy vir die maatskappy en span doen. Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met goeie gesondheid, geluk, sukses en baie mooi geleenthede.
Geniet jou spesiale dag en mag dit 'n wonderlike jaar vorentoe wees!