Shiek Meubels

Shiek Meubels Maak en herstel van hulpmiddels vir bejaardes en gestremdes.

Nog 'n tevrede klient. Vir die wat navraag doen. Die klimraam is 2 m x 4m en is toegerus met 'n dek van 2m x2m, 'n glyba...
27/06/2017

Nog 'n tevrede klient. Vir die wat navraag doen. Die klimraam is 2 m x 4m en is toegerus met 'n dek van 2m x2m, 'n glybaan, leer, klimnet, 3 swaaie en 'n drom. Die klimraam kan uitmekaar gehaal word, as jy trek vat jy hom saam. Die prys is R 7000

Vir 'n rabedoe in Virginia. Die klimraam is 1.5 m x 3m en het baie klouter plek, 'n klimnet en 2 swaaie. Die prys is R 6...
27/06/2017

Vir 'n rabedoe in Virginia. Die klimraam is 1.5 m x 3m en het baie klouter plek, 'n klimnet en 2 swaaie. Die prys is R 6000.

So bederf ons kinders!!
13/06/2017

So bederf ons kinders!!

Net soos ouma dit bestel het. Genoeg speelplek vir al die kleinkinders.
23/12/2016

Net soos ouma dit bestel het. Genoeg speelplek vir al die kleinkinders.

Eetkamer stoele deur ons ontwerp en gehou.  Gestofeer deur MJ stoffeerders.
23/12/2016

Eetkamer stoele deur ons ontwerp en gehou. Gestofeer deur MJ stoffeerders.

Hier kan jy sienna hoe maklik die klimraam uitmekaar gemaak kan word as jy verhuis. Die opervlak van die raam is 2m x 6m...
23/12/2016

Hier kan jy sienna hoe maklik die klimraam uitmekaar gemaak kan word as jy verhuis. Die opervlak van die raam is 2m x 6m.

As jy hou van grof en rof sal so 'n pallet bank vir jou die ding doen.
19/11/2016

As jy hou van grof en rof sal so 'n pallet bank vir jou die ding doen.

So hou ons die kleinspan quite besig.
19/11/2016

So hou ons die kleinspan quite besig.

Nog "n suksesvolle projek voltooi. Die kinders  het jou hul eie  supertube.
05/11/2016

Nog "n suksesvolle projek voltooi. Die kinders het jou hul eie supertube.

Die klimraam is om die boom en as hulle die dag trek bout jy hom uitmekaar en neem hom saam.
24/09/2016

Die klimraam is om die boom en as hulle die dag trek bout jy hom uitmekaar en neem hom saam.

So vul ons mense se huise en harte.
15/09/2016

So vul ons mense se huise en harte.

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Telephone

0825760864

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shiek Meubels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shiek Meubels:

Share