01/06/2026
Ons is mal oor hierdie kombinasie van die Vicky Toppie en ons Trumpet Jeans! ๐๐๐ปโโ๏ธ
Die neutrale voorkoms is tans een van die grootste modeneigings โ tydloos, elegant en maklik om te styl. Soos Elshcke wys, hoef jy nie altyd helder kleure te dra om uit te staan nie. Soms maak sagte neutrale skakerings die grootste stylstelling. ๐คโจ
Met die Trumpet Jeans kry jy daardie perfekte lengte en flatterende pasvorm, terwyl die Vicky Toppie sorg vir 'n sagte, vroulike afwerking.
Jy kan hierdie look:
โจ Natuurlik hou met neutrale bykomstighede en aardse kleure, of
๐ธ 'n Pop of Colour byvoeg met 'n helder handsak, skoene of statement-oorbelle.
๐ค๐ญ Watter girl is jy?
Natuurlik of sit jy daardie ekstra kleur by om alles te laat POP?