AgriSeker

AgriSeker AgriSeker Onderskrywingsbestuurder (Pty) Ltd. Reg No: 2014/235270/07 is an Authorised Financial Service Provider FSP no.45767. Reg no. 2012/115426/30.

Underwritten by Land Bank Insurance (SOC) Ltd.

🌾💚 Gelukkige Moedersdag van die AgriSeker Familie 💚🌾Soos die land seisoene deurstaan, dra ’n ma ons ook met geduld, gelo...
10/05/2026

🌾💚 Gelukkige Moedersdag van die AgriSeker Familie 💚🌾

Soos die land seisoene deurstaan, dra ’n ma ons ook met geduld, geloof en liefde deur elke dag. Sy plant hoop, kweek waardes en oes ’n toekoms vir haar gesin. 🌱

Aan al die ongelooflike mammas in ons landbougemeenskap — dankie vir julle sagte harte, sterk hande en die manier waarop julle families en gemeenskappe bymekaar hou, selfs in moeilike tye. Julle is die stille krag agter elke plaashek, elke huis en elke droom.

Mag hierdie Moedersdag vir julle net soveel liefde en waardering bring as wat julle elke dag saai.

Baie dankie aan OFM, The Sound Of Your Life  vir die wonderlike blootstelling hierdie afgelope week met “VOETE OP DIE PL...
08/05/2026

Baie dankie aan OFM, The Sound Of Your Life vir die wonderlike blootstelling hierdie afgelope week met “VOETE OP DIE PLAAS”.

Dit was vir AgriSeker ’n groot voorreg om ons storie, visie en passie vir die landbougemeenskap met luisteraars te deel.

Dankie aan die OFM-span vir julle professionele ondersteuning en die geleentheid om belangrike gesprekke rondom landbou, risikobestuur en die toekoms van ons land te voer.

’n Spesiale dankie ook aan elke deelnemer wat deel was van hierdie fokus:
• Reinhard Kuschke (AgriSeker Besturende Direkteur)
• Dr. Johan Malherbe (Agricultural Research Council Snr. Navorser)
• Fritz Bredenkamp (Adviro Makelaars)
• Lucas Lessing (AgriSeker Kliënt)
• Pieter van der Berg (AgriSeker Kliënt)

Dankie vir julle waardevolle insette, tyd en passie vir landbou.

En aan elke luisteraar, kliënt en ondersteuner — dankie dat julle saam met ons die pad stap.

Gaan luister gerus na die gesprekke op https://www.ofm.co.za/article/news/341605/agriseker-voete-op-die-plaas

07/05/2026

By AgriSeker staan mense, kundigheid en vertroue sentraal tot alles wat hulle doen.

Hierdie spesiale fokus bring die stories van hul kliënte, toegewyde agente, ‘n kundige weerspesialis en hul bestuurspan saam - elkeen met ’n unieke rol in die beskerming en volhoubaarheid van die landbousektor. Luister hier 👇
https://www.ofm.co.za/article/news/341605/agriseker-voete-op-die-plaas

07/05/2026
07/05/2026
02/04/2026
Bringing you the sunshine, rain and everything your crops need to know. 🌽🌦️⛈️ Here's your AgriSeker Agricultural Weather...
18/02/2026

Bringing you the sunshine, rain and everything your crops need to know. 🌽🌦️⛈️

Here's your AgriSeker Agricultural Weather Overview by Dr. Johan Malherbe - 17 February 2026.

https://youtu.be/DMtv0hURYAM?si=XKAQfi28qdfDpCoD

Weather insights that help protect what matters most.☔🌽  https://youtu.be/n33vLjbwO1E   AgriSeker Weather Overview by Dr...
03/02/2026

Weather insights that help protect what matters most.☔🌽 https://youtu.be/n33vLjbwO1E AgriSeker Weather Overview by Dr. Johan Malherbe - 03 February 2026 ⛈️⚡☀️

Thunder showers rolling through—sky’s putting on a show ⛈️  Please use this link to find out what Dr. Johan Malherbe is ...
27/01/2026

Thunder showers rolling through—sky’s putting on a show ⛈️ Please use this link to find out what Dr. Johan Malherbe is saying about the weather this week. AgriSeker Weather Overview - 27 January 2026: https://www.youtube.com/watch?v=wWglOwsKslE

Address

Steenbok Street 22
Bethlehem
9700

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27 58 307 8600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AgriSeker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AgriSeker:

Share