02/09/2026
🌾 JOU OES IS MEER AS NET ’N SEISOEN SE WERK. DIT IS JOU INKOMSTE.
Elke plantseisoen bring sy eie uitdagings en geen boer kan die weer beheer nie. Hael, brand, ryp, droogte, sprinkaanskade of chemiese spuitskade kan binne ’n kort tyd ’n belowende oes en maande se harde werk beïnvloed.
Daarom is deeglike risikobeplanning nie ’n luuksheid nie, maar ’n belangrike deel van ’n volhoubare boerdery.
Met AgriSeker se verskillende oesversekeringsopsies kan dekking volgens jou boerdery, gewasse en risiko’s gestruktureer word, insluitend:
🌱 AGRI HAIL – Basiese haelversekering
🌱 AGRI HAIL FROST – Hael met opsionele rypdekking
🌱 AGRI HAIL PLAN PLUS – Beplan jou dekking volgens jou plantseisoen
🌱 AGRI HAIL CROP TRACK – Aktiewe monitering van opkoms en oes
🌱 AGRI HAIL TOP UP – Verhoog bestaande dekking wanneer omstandighede verander
🌱 MPCI DROOGTEDEKKING – Beskerming wanneer die reën wegbly
Boerdery vra geloof, goeie bestuur en deeglike voorbereiding. Ons almal bud vir ’n goeie seisoen, maar maak ook seker dat jy voorbereid is wanneer omstandighede verander.
Odendaal & Kotzé Makelaars bied plaaslike diens, landboukennis en persoonlike advies om jou te help om die regte dekking vir jou boerdery te kry.
BESKERM VANDAG. WEES BETER VOORBEREID TEEN RAMPE.
📞 017 647 3126
📱 082 818 8100
📧[email protected]
📍 Clerqstraat 19, Bethal
FSP: 13617
Boere Oesbeskerming Droogtedekking Haelversekering RisikoBestuur