MedSeker

Directions Website Contact the business

MedSeker Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from MedSeker, Insurance Company, Dinglerstraat 1, Rynfield, Benoni.

Of u nou 'n hardwerkende individu of deel van 'n jong gesin is, of op soek is na iets meer omvattend, MedSeker bied dekking wat erkenning gee aan u leefstyl, u begroting en u taal.

As dit by jou gesondheid kom, is uitstel seker jou grootste vyand. MedSeker gee jou toegang tot ’n groot netwerk van dok...
16/10/2026

As dit by jou gesondheid kom, is uitstel seker jou grootste vyand. MedSeker gee jou toegang tot ’n groot netwerk van dokters, oogkundiges en ander gesondheidswerkers regoor die land, vanaf net R289 per maand.
Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind.

Dis die middel van die maand en betaaldag voel nog myle ver. Dis wanneer gesondheidsorg baie keer aangeskuif word. MedSe...
12/10/2026

Dis die middel van die maand en betaaldag voel nog myle ver. Dis wanneer gesondheidsorg baie keer aangeskuif word. MedSeker sorg dat jou dekking net R289 per maand bly – bekostigbaar genoeg dat dit nooit hoef te wag nie.
Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind.

Wat jy waarlik waar vir R289 per maand by MedSeker kry:’n Landswye netwerk van dokters, tandartse en hospitale.Dekking w...
09/10/2026

Wat jy waarlik waar vir R289 per maand by MedSeker kry:
’n Landswye netwerk van dokters, tandartse en hospitale.
Dekking wat duidelik in Afrikaans uiteengesit word.
Hulp vir jou en jou gesin, die hele jaar deur.
Skakel ons by 0861 10 00 60 om vandag nog by ons aan te sluit.

Moes jy al ooit vir jou ouers verduidelik hoe hulle mediese dekking werk omdat die papierwerk nie sin maak nie?By MedSek...
05/10/2026

Moes jy al ooit vir jou ouers verduidelik hoe hulle mediese dekking werk omdat die papierwerk nie sin maak nie?
By MedSeker verduidelik ons jou dekking in ’n taal wat jy verstaan – Afrikaans, van die begin af. Dit help misverstande keer oor presies waarvoor jy gedek is.
Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind of vandag nog by ons aan te sluit.

Sonder behoorlike dekking kan een onverwagse opname in die hospitaal ’n hele jaar van jou gesin se spaargeld insluk. Med...
02/10/2026

Sonder behoorlike dekking kan een onverwagse opname in die hospitaal ’n hele jaar van jou gesin se spaargeld insluk. MedSeker gee jou betroubare beskerming vanaf net R289 per maand.
Skakel ons by 0861 10 00 60 om meer uit te vind.

Is jy gereed om jou gesondheid voorop te stel? By MedSeker begin bekostigbare Afrikaans-voorop mediese dekking vanaf net...
28/09/2026

Is jy gereed om jou gesondheid voorop te stel? By MedSeker begin bekostigbare Afrikaans-voorop mediese dekking vanaf net R289 per maand. Ontspan -- by ons kan jy uiteindelik privaat gesondheidsorg van goeie gehalte bekostig. Skakel ons by 0861 10 00 60 vir meer inligting of om vandag nog by ons aan te sluit.

Is jou mediese eise al ooit afgewys omdat jy vir 'n voordeel geëis het waarvoor jy nie gedek was nie? By MedSeker is all...
25/09/2026

Is jou mediese eise al ooit afgewys omdat jy vir 'n voordeel geëis het waarvoor jy nie gedek was nie? By MedSeker is alles maklik om te verstaan, in die taal waarin jy tuis is, Afrikaans. Skakel ons by 0861 10 00 60 vir meer inligting en om vandag nog by ons aan te sluit.
"

By MedSeker weet jy presies waarvoor jy gedek is as jy of jou geliefdes ooit mediese hulp nodig kry. Kry dekking vanaf n...
21/09/2026

By MedSeker weet jy presies waarvoor jy gedek is as jy of jou geliefdes ooit mediese hulp nodig kry. Kry dekking vanaf net R289 per maand. Skakel ons by 0861 10 00 60 om vandag nog by ons aan te sluit.

Privaat gesondheidsorg is meer bekostigbaar as wat jy dalk dink. MedSeker se planne begin by so min as R289 per maand, w...
18/09/2026

Privaat gesondheidsorg is meer bekostigbaar as wat jy dalk dink. MedSeker se planne begin by so min as R289 per maand, wat help dat jy en jou geliefdes toegang tot gehalte gesondheidsorg kan kry sonder om julle begroting te blaas. Skakel ons by 0861 10 00 60 vir meer inligting of om vandag nog by ons aan te sluit.

Is jy moeg daarvoor om nie kop of stert van jou mediese dekking te kan uitmaak nie? MedSeker is rondom JOU behoeftes geb...
14/09/2026

Is jy moeg daarvoor om nie kop of stert van jou mediese dekking te kan uitmaak nie? MedSeker is rondom JOU behoeftes gebou, met dekking wat verduidelik word in die taal wat JY verstaan, sodat jy presies weet wat jy kry. Skakel ons by 0861 10 00 60 vir meer inligting.

Address

Dinglerstraat 1, Rynfield
Benoni
1501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MedSeker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MedSeker:

Shortcuts

Share