Efficient Wealth - Hendré Scheepers

Efficient Wealth - Hendré Scheepers Efficient Wealth provides personal/business related financial services and value added benefits

Efficient Wealth provides a host of personal/ business-related financial services and value-added benefits via our own internal resources and in partnership with a number of specialist approved financial services providers. We host a variety of professional services investment and retirement planning, investments, pension funds, provident funds, share portfolios, estate planning, life cover, personal shortterm insurance and agri/commercial shortterm insurance.

SARB kondig n rentekoers verhoging van 0.25%. Die inflasie syfer wat hoër as verwagting jaar tot jaar na 4% gestyg het, ...
28/05/2026

SARB kondig n rentekoers verhoging van 0.25%. Die inflasie syfer wat hoër as verwagting jaar tot jaar na 4% gestyg het, is hierdie syfer buite die 3% inflasie teiken vir die SARB.

Met die onsekerheid en die oorlog in die midde ooste, het energie pryse skerp gestyg. Dit het algehele prys verhogings tot effek. Hierdie aanpassing is dus onvermydelik, en eerder tevroeg as telaat.

Petrol en Diesel prys skatings vir Junie, met berekninge in die middel van Mei maand, lyk soos volg:Petrol 93: verhoging...
18/05/2026

Petrol en Diesel prys skatings vir Junie, met berekninge in die middel van Mei maand, lyk soos volg:

Petrol 93: verhoging van 13 sent per liter
Petrol 95: verhoging van 19 sent per liter
Diesel 0.05% (groothandel): afname van R4.41 per liter
Diesel 0.005% (groothandel): afname van R3.52 per liter
Verligtende paraffien: afname van R4.37 per liter.

Die Tesourie het 'n verlaging van R3.00 per liter op brandstofheffings vir petrol en diesel vir April 2026 aangekondig, wat die verligting tot R3.93 per liter vir diesel in Mei verleng.

Vanaf Junie sal 50% van hierdie verligting egter weer by pryse gevoeg word, met die volle bedrag wat in Julie herstel word.

Omdat 50% van die brandstofheffingverligting in Junie teruggevoeg is, weerspieël die daaglikse herwinnings nie die volle prentjie van die verwagte aanpassings vir die maand nie. Hierdie is teen die gemiddelde Dollar en Olie pryse tot op hede, berekeninge kan verander soos wat die Olie prys en die Wisselkoers verander.

South African fuel users are finally in for a bit of a break in June, but the good news is being undercut by the end of the government's tax relief provided in April and May.

Hierdie maand vier ons kantoor, Efficient Wealth, 'n 6-jaar mylpaal in Aliwal-Noord in ons sakereis. Gebou op vertroue, ...
12/05/2026

Hierdie maand vier ons kantoor, Efficient Wealth, 'n 6-jaar mylpaal in Aliwal-Noord in ons sakereis. Gebou op vertroue, gedryf deur sukses en versterk deur ons lojale kliënte. Ons is werklik dankbaar vir hoe vêr ons gekom het en opgewonde oor die pad vorentoe. Dankie dat julle deel is van ons storie. Mag ons nog baie jare van groei en vennootskap hê!

Petrol prices will be hiked by R3.27 per litre, while diesel prices will see a higher climb of R6.19 per litre.
04/05/2026

Petrol prices will be hiked by R3.27 per litre, while diesel prices will see a higher climb of R6.19 per litre.

The Department of Petroleum and Mineral Resources has published the official fuel price adjustments that will take effect on Wednesday, 6 May 2026.

Rouxville Boere Unie Golfdag Rouxville OFS Rouxville Boeredag  Amptelik
02/05/2026

Rouxville Boere Unie Golfdag Rouxville OFS Rouxville Boeredag Amptelik

Rouxville Boere Unie Golfdag Rouxville OFSRouxville Boeredag  Amptelik
01/05/2026

Rouxville Boere Unie Golfdag Rouxville OFSRouxville Boeredag Amptelik

31/03/2026

April tax relief aims to shield households and businesses from a sharp petrol spike as oil surges.

Rente koerse bly vir eers onveranderd
26/03/2026

Rente koerse bly vir eers onveranderd

23/03/2026
16/03/2026

Motorists are in for a world of pain in April, with mid-month data from the CEF pointing to prices back over R24 a litre.

Address

45 Smith Street
Aliwal North
9750

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27516342067

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Efficient Wealth - Hendré Scheepers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share