Malan Makelaars

  • Home
  • Malan Makelaars
Directions

Malan Makelaars Die jaar 2021 het uiteindelik aangebreek. Malan Brokers-insure your future!

Malan Makelaars streef daarna om vir ons kliënte langtermyn finansiële advies te lewer wat dinamies, opreg en deursigtig is. / Malan Brokers strive to serve our clients by providing sound financial advice, which is dynamic, truthful and transparent. As daar een ding is wat die mensdom en veral die Suid-Afrikaanse gemeenskap besef het tydens 2020, is dat ‘n mens nooit te voorbereid kan wees vir kronkels en draaie wat oor jou lewenspad kom nie. 2020 het die wêreld omkant gevang en dit is juis weens geb***tenisse soos die COVID 19 Pandemie dat ‘n mens gemoedsrus moet he en seker wees dat jy voldoende voorsiening maak vir jou en jou gesin se toekoms. Hier by Malan Makelaars is dit ons visie en missie om te verseker dat die Limpopo gemeenskap voorbereid is vir die toekoms en dat toekomstige finansiële sekuriteit vir jouself en jou gesin nie vir jou ‘n bekommernis moet wees nie. Malan Makelaars is ‘n s**k splinternuwe Makelary werksaam te 1 Wells Straat en is geregistreer as ‘n juridiese verteenwoordiger van Accredinet Financial Solutions, ‘n Gemagtigde Finansiële Dienste Verskaffer (FSP 8933). Ons dinamiese jong span, bestaande uit Arnold Malan (‘n ou bekende in die finansiële bedryf in die Bosveld) en Paul van Marle (ons binnenshuise prokureur en verteenwoordiger onder supervisie), is albei geregistreerde verteenwoordigers van Malan Makelaars en ons spesialiseer in langtermyversekering, beleggings, algemene finansiële advies, boedel beplanning en testamente. Deur saam te span, streef ons daarna om vir ons kliënte langtermyn finansiële advies te lewer wat dinamies, opreg en deursigtig is. Met Accredinet Financial Solutions se ondersteuning en hulpbronne, is ons gemagtig om saam met verskeie lewensversekering en beleggingsmaatskappye te werk en het ons ‘n wye reeks produkte geidentifiseer wat aan ons kliënte se spesifieke behoeftes sal voldoen. Die voormelde produkte sluit onder ander die volgende in:

- Lewensdekking
- Kritieke siekte dekking
- Ongeskiktheidsdekking
- Inperkingsdekking
- Inkomste beskermers
- Lang- en kort termyn beleggins
- Pensioenfonds annuiteite
- Aftree annuiteite
- Lewende annuiteite
- Inkomste beskermer
- Testamente

En dies meer. Ons nooi dus graag die Lephalale gemeenskap uit om ons te kontak of om selfs ‘n koppie koffie te kom drink sodat ons saam met jul kan beplan om gemoedsrus te verseker. Malan Makelaars – Verseker jou toekoms!
................................................................................................................................

It is the year 2021 and if there is one thing that humanity and the South African community in general realised during 2020, is that one can never be too prepared for unforeseen twists and turns on your life journey. 2020 caught the entire world off guard and it is due to events such as the COVID 19 pandemic that one needs peace of mind and should ensure that sufficient provision is made for your future and that your family is taken care of in the event of injury or your untimely death. Here at Malan Brokers, it is our vision and mission to ensure that the greater Limpopo community is properly prepared and that you do not need to worry about you and your family’s financial security and future. Malan Brokers is brand new local brokerage firm situated at 1 Wells Street and is a registered juristic representative of Accredinet Financial Solutions, an Authorised Financial Services Provider (FSP 8933). Our young and dynamic team consisting of Arnold Malan (a well-known broker in the Bushveld) and Paul van Marle (our in-house attorney and advisor under supervision), are both registered representatives of Malan Brokers and we specialise in long term insurance, investments, general financial advice, estate planning and drafting of wills. Together, we at Malan Brokers strive to serve our clients by providing sound financial advice, which is dynamic, truthful and transparent. With the support of Accredinet Financial Solutions and their resources, we are mandated to act as intermediaries on behalf of various life insurance and investment companies and we have identified a wide variety of products which specifically caters for our clients’ needs. The abovementioned products include amongst others:

- Life Cover
- Critical Illness cover
- Disability cover
- Impairment cover
- Short and long term investments
- Pension fund investments
- Retirement Annuities
- Living Annuities
- Income protection
- Bonds

And more. We therefore kindly invite the Lephalale community to make contact or even to come by and have a cup of hot coffee in order for us to assist you in planning your future and to ensure peace of mind.

Opinie - Lae rentekoerse en staatseffekte: ‘n beter opsie as geldmark beleggingsMet die uitbreek van die COVID 19 Virus ...
27/07/2021

Opinie - Lae rentekoerse en staatseffekte: ‘n beter opsie as geldmark beleggings

Met die uitbreek van die COVID 19 Virus in 2020, is die Suid-Afrikaanse beleggings speelveld omver gegooi. Konserwatiewe Suid-Afrikaanse beleggers wie afhanklik is van inkomste van sodanige beleggings is hard getref deur rekord lae rentekoerse (ongeveer 7%), wat gunstelinge soos geldmarkfondse minder aantreklik maak.
Voornemende pensioenarisse en bestaande beleggers moet goed kyk na die baie aantreklike rentekoerse wat steeds op kleinhandelstaatseffekte beskikbaar is. ‘n Mens moet onthou dat (veral in die huidige milieu) Staatseffekte per definisie steeds een van die veiligste beleggings in 'n land bly – in ons mening veiliger as 'n vaste deposito by enige van die land se handelsbanke of selfs grootste maatskappye.
As rente en inflasie laag bly, is 'n belegging in staatseffekte met ‘n vaste rentekoers puik en dikwels, soos gesien die afgelope paar jaar, toon meer standvastige groei as 'n belegging op die gewone aandelemark.
Staatseffekte is gewoonlik minder riskant en minder wisselvallig as gewone aandele en kan gebruik word om ‘n mate van sekuriteit aan ‘n beleggingsportefeulje te gee. Voorts die opbrengste van staatseffekte en aandele neig om negatief gekorreleer te wees, wat dus weer op sy b***t help om risiko te verminder deur jou beleggings portefeulje te diversifiseer. Staatseffekte kan gebruik word om die algehele portefeulje risiko te verminder vir beleggers wat nie bereid is om die risiko verbonde aan volledige aandelemark blootstelling, te neem nie.
Weens die swak plaaslike en internasionale ekonomie, word daar verwag dat die rentekoers laag gaan bly vir ‘n wesenlike tydperk, wat ‘n direkte impak het op die rentekoers wat Suid-Afrikaanse beleggers kry op hul bank depositos en geldmark fondse. Ons glo dat beleggers wat opbrengste verlang wat inflasie klop, dit moet oorweeg om hul blootstelling aan staatseffekte te vergroot.
Hier by Malan Makelaars (Pty) Ltd (‘n juridiese verteenwoordiger van Accredinet Financial Solutions (Pty) Ltd FSP No: 8933) kan ons jou bystaan om jou beleggingsportefeulje te bestuur en om jou te adviseer oor hoe om jou bestaande geldmarkfondse oor te dra na ‘n meer diverse portefeulje, wat onder andere groter blootstelling het in staatseffekte.

Skakel ons gerus of kom maak ‘n draai by ons kantoor te Wells Straat 1 dan beplan ons saam met jou om die regte keuses te maak om jou finansiële gemoedsrus te gee.

Malan Makelaars – Verseker jou toekoms!

*Malan Makelaars (Pty) Ltd is ‘n (‘n juridiese verteenwoordiger van Accredinet Financial Solutions (Pty) Ltd FSP No: 8933) www.accredinet.co.za
*Bogenoemde is ‘n opiniestuk wat saamgestel is uit verskeie bronne wat onder andere die volgende insluit:
www.businesslive.co.za/bd/opinion/2021-06-30-local-banks-and-asset-managers-buy-sa-bonds-as-foreigners-exit/
www.businessinsider.co.za/where-to-invest-post-interest-rates-cut-2020-7
www.news24.com/Fin24/die-veiligste-belegging-in-die-land-20100415-2

Weens hierdie onsekere tye is dit nou meer belangrik as ooit van te vore dat jou sake in orde is. By Malan Makelaars bie...
12/07/2021

Weens hierdie onsekere tye is dit nou meer belangrik as ooit van te vore dat jou sake in orde is. By Malan Makelaars bied ons advies in verband met jou langtermyn versekeringsbehoeftes (soos lewensdekking, ongeskiktheidsdekking, siektedekking), sowel as bystand met jou Testament, aftrede en beleggings beplanning.

Malan Makelaars - Verseker jou toekoms!

In these uncertain times, it is imperative that your affairs are in order. At Malan Makelaars, we provide advice regarding your long term insurance needs (such as life cover, disability cover and sickness cover). We furthermore assist with drafting your Will, as well as retirement and investment planning.

Malan Makelaars - Insure your future!

Laat ons by jou span aansluit!! Malan Makelaars Verseker jou toekoms!Let us join your team!! Malan Makelaars Insure your...
04/05/2021

Laat ons by jou span aansluit!! Malan Makelaars Verseker jou toekoms!

Let us join your team!! Malan Makelaars Insure your future!

Hervormde Kerk Onverwacht Gholfdag 2021 putjie nommer 2! Malan Makelaars verseker jou toekoms!
03/05/2021

Hervormde Kerk Onverwacht Gholfdag 2021 putjie nommer 2! Malan Makelaars verseker jou toekoms!

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!
21/04/2021

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!

Malan Makelaars! Verseker jou toekom! Insure your future
19/04/2021

Malan Makelaars! Verseker jou toekom! Insure your future

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!
14/04/2021

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!!
01/04/2021

Malan Makelaars! Verseker jou toekoms! Insure your future!!

Malan Makelaars - Lang Termynversekering en meer!
30/03/2021

Malan Makelaars - Lang Termynversekering en meer!

Address

1 Wells Street, Lephalale

0555

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malan Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed finance company?

Share