11/11/2023
Krimneel, sou ek reken - diefstal. Die Ontvanger behoort meer beslissend teen die werkgewers op te tree.
Die werknemers se opgawes kan nie gefinaliseer word nie met n direkte gevolg dat boedels en aftredes nie gefinaliseer kan word nie.