Dove Life and Dove Funeral Services Namibia RHB

Dove Life and Dove Funeral Services Namibia RHB Dove Funeral Services serving with Compassion. Cellphone: 0813815767, 0815805932

Begrafnis van wyle JohannesDawid Swartbooi vind plaas op Sondag, 30 Augustus 2026 om 08h30 vanaf die Huis, Onderleiding ...
28/08/2026

Begrafnis van wyle JohannesDawid Swartbooi vind plaas op Sondag, 30 Augustus 2026 om 08h30 vanaf die Huis,
Onderleiding deur Bethlehem Painster Church te Kalkrand.

Begrafnis van wyle Ignatius Cloete vind plaas op Donderdag oggend, 27 Augustus 2026 om 09h30 op Rooidraai Plaas te Rieto...
28/08/2026

Begrafnis van wyle Ignatius Cloete vind plaas op Donderdag oggend, 27 Augustus 2026 om 09h30 op Rooidraai Plaas te Rietoog.

No More Running Around!No more burden. No more running from one place to another. 🕊️From September, Dove Funeral Service...
17/08/2026

No More Running Around!
No more burden. No more running from one place to another. 🕊️
From September, Dove Funeral Services is bringing you FULL SERVICE DELIVERY — making it easier and more convenient for you to access the services you need, all under one roof.
From funeral services to quality printing, canvases, posters, pull-up banners, T-shirts, mugs and more, Dove Funeral Services is ready to serve you with quality, convenience and professionalism.
One place. Multiple services. One trusted name.
🕊️ Dove Funeral Services
“We print while you smile.”

14/08/2026

'n Woord van Vertroosting – Dove Funeral Services
Aan elke familie wat hierdie naweek afskeid neem van ’n geliefde, wil Dove Funeral Services ons innige simpatie en meegevoel betuig.
Mag God julle in hierdie moeilike tyd vertroos, julle harte versterk en aan julle vrede gee. Al is die afskeid pynlik, mag die kosbare herinneringe aan julle geliefde vir altyd in julle harte voortleef.
Ons bid vir julle en stap saam met julle in hierdie tyd van rou.
🕊️ “Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.” – Matteus 5:4
Dove Funeral Services – Ons is daar wanneer julle ons die nodigste het.

Begrafnis van wyle Fredrika Salon vind plaas Saterdag 15 Augustus 2026 om 08h00 vanaf huis en om 09h00 vanuit Daniel Dȃu...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Fredrika Salon vind plaas Saterdag 15 Augustus 2026 om 08h00 vanaf huis
en om 09h00 vanuit Daniel Dȃusab Memorial A.M.E kerk onderleiding van Dawid Gariseb Memorial A.M.E. Kerk te Rietoog.

Begrafnis van wyle Daniel Marcello Morkel vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026, om 08h00 vanaf die Huis, onderleiding...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Daniel Marcello Morkel vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026,
om 08h00 vanaf die Huis, onderleiding
Emmanuel New Covenant Church of All Nations te Rehoboth

Begrafnis van wyle Francois Januarie "Franky" vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026 om 09h00 vanaf die Huis, Volstruis...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Francois Januarie "Franky" vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026
om 09h00 vanaf die Huis, Volstruis Vlakte
te Rehoboth.

Begrafnis van wyle Elwin Goagoseb vind plaas op Saterdag, 15 Augustus 2026 om 08h00 vanaf die Huisen om 09h00 vanuit die...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Elwin Goagoseb vind plaas op Saterdag, 15 Augustus 2026 om 08h00 vanaf die Huis
en om 09h00 vanuit die Ebenhaeser Parish Kerk
te Rehoboth.

Begrafnis van wyle Johannes van Wyk "Ou Keff" vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026 om 09h00 vanafdie Huis, ERF 1121 B...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Johannes van Wyk "Ou Keff" vind plaas op Saterdag 15 Augustus 2026 om 09h00 vanaf
die Huis, ERF 1121 Blok F te Rehoboth ( Regoor RHS Sport veld).

Begrafnis van wyle Magrieta Brandt vind plaas op Saterdag, 15 Augustus 2026 om 10h00 vanaf die Huisen om 11h00 vanuit di...
14/08/2026

Begrafnis van wyle Magrieta Brandt vind plaas op Saterdag, 15 Augustus 2026 om 10h00 vanaf die Huis
en om 11h00 vanuit die Rehoboth Noord Kerk Blok F
te Rehoboth.

Address

Church Street
Rehoboth
9000

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+264813815767

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dove Life and Dove Funeral Services Namibia RHB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dove Life and Dove Funeral Services Namibia RHB:

Share