Afrikaanse Klub Australië Inc

Afrikaanse Klub Australië Inc Kom geniet Afrikaans in Australië. Die amptelike facebook van die Afrikaanse Klub Australië Inc. Ons help in lief en leed en vier ons mense se prestasies.

Die Klub bou aangename herinneringe in die beoefening en promosie van ons taal en kultuur. Ons dien ons lede en help nuwe immigrante met die vestiging en inskakeling in vriende groepe, netwerke en in die gemeenskap. Ons bou vennootskappe met ander organisasies om ons doelwitte te bereik. Ons sien veral om na jonger groepe en kinders se behoeftes met n sterk fokus op familiewaardes. AKA FACEBOOK PA

GE RULES

1. Be Kind and Courteous
We're all in this together to create a welcoming and family friendly environment. Let's treat everyone with respect. Healthy debates are natural, but kindness is required.

2. No Hate Speech or Bullying
This is a Family environment. Please make sure everyone feels safe. Bullying of any kind isn't allowed, and degrading comments about things like race, religion, culture, sexual orientation, gender or identity will not be tolerated.

3. No Promotions or Spam
Self-promotion, spam and irrelevant links aren't allowed. No scamming or promotions should be shared on the group.

4. Respect Everyone's Privacy
All members must respect the privacy of each member. Anything shared in the group remains in the group and should not be used to address someone outside the group.

5. No Advertising allowed, unless you are an Approved
If you wish to promote your business on our page, we welcome you to join our team at our AKA Connect website. You must be a AKA Member, your business must be listed and registered on the AKA Connect Business Registry and must be approved by Afrikaans Klub Australia. Don’t use the group to advertise yours or someone else’s business, page, fundraiser, or website. These posts will be immediately removed, and you might get banned.

6. No Controversial Topics
No post or comments which are likely to cause a high degree of controversy, conflict, distress, or be viewed as libellous.

7. No Buy/Sell/Swap/Giveaway/Rental/Jobs
No selling, requesting, or giving away products or services or posting jobs (unless approved by AKA). No requests for money or donations. No rentals posting.

8. Report rule-breaking. If you see a post/comment that violates our rules, report it to the admins — DO NOT verbally attack the author of said post/comment.

9. Do not block the admins. Please respect admins and if you do not like anything, talk it out with them or leave the group. Disrespect may lead to an immediate ban.

10. Removal from the Group
Afrikaans Klub Australië Inc reserves the right to remove any participant, business or post that break the rules or acts in conflict or may create a negative impact on the AKA Club, our Members or our Affiliates.

Liewe AKA vriende, een van ons lede wat saam met ons gekamp het by Noosa laasnaweek het haar trei daar iewers vergeet, d...
08/05/2026

Liewe AKA vriende, een van ons lede wat saam met ons gekamp het by Noosa laasnaweek het haar trei daar iewers vergeet, dis ligblou met ganse op, as enige dalk weet waar ons dit kan kry, kan julle ons groot asb kontak. Baie dankie 😁

👏👏BAIE BAIE DANKIE 👏👏Wat 'n wonderlike naweek!  Baie dankie aan elkeen wat hierdie naweek saam ons geniet het!  Hierdie ...
04/05/2026

👏👏BAIE BAIE DANKIE 👏👏

Wat 'n wonderlike naweek! Baie dankie aan elkeen wat hierdie naweek saam ons geniet het!

Hierdie naweek sou nie moontlik gewees het sonder die toewyding van die vrywilligers en borge wat dit laat gebeur het nie. Baie dankie aan elkeen wat ongelooflik hard gewerk het en ontelbare ure ingesit het—nie net by die kamp nie, maar ook met die voorbereiding daarvoor.

BAIE DANKIE!

💥 NOOSA 2026 💥AKA Noosa Familie Kamp📆 1 - 4 Mei 2026 📍Big 4 Noosa North ShoreOns kan nie wag om almal te sien nie!Hier i...
30/04/2026

💥 NOOSA 2026 💥

AKA Noosa Familie Kamp
📆 1 - 4 Mei 2026
📍Big 4 Noosa North Shore

Ons kan nie wag om almal te sien nie!

Hier is vandag, Vrydag, se program:

5:00am Visvang kompetisie begin

1:00pm ‘Check-in’

5:00pm Groet en Ontmoet (Meet and Greet) Geleentheid

5:00pm Gratis Springbok Foods Boereworsrolle (tot 8:00pm)

5:00pm Elsie's Kitchen Food Truck open (tot 8:00pm)

5:30pm Saam kuier

6:00pm Vure gereed vir Braai

6:00pm AKA Verwelkoming

6:30pm Leslie Rudman – Plaaslike Gaskunstenaar

8:00pm Ben Posthumus - Internasionale Gaskunstenaar

9:30pm Sokkie Musiek

10:30pm Verrigtinge Afgehandel

As dit jou eerste Noosa is, of as jy niemand ken nie moet jy asseblief jouself kom voorstel by die "Groet en Ontmoet" geleentheid vanmiddag 5pm.

Veilig ry!

Oh lekker!!!
28/04/2026

Oh lekker!!!

🌟BAIE DANKIE🌟AKA Noosa Familie Kamp📅 1 - 4 Mei 2026📍 Big 4 Noosa North ShoreMain Event RV is 'n ervare span en daar om j...
25/04/2026

🌟BAIE DANKIE🌟

AKA Noosa Familie Kamp
📅 1 - 4 Mei 2026
📍 Big 4 Noosa North Shore

Main Event RV is 'n ervare span en daar om jou te help om die regte RV vir jou leefstyl en begroting te kies, en kan jou ook help met finansieringsopsies wat by jou pas—sodat jy vinniger op die pad kan kom, herinneringe kan maak en ons mooi land kan verken.

Gaan loer in en laat hulle jou wys wat die Main Event RV-verskil is wanneer dit kom by koop, verkoop en diens van jou karavaan.

Baie dankie vir julle borgskap en ondersteuning! Ons waardeer dit so baie!

https://maineventrv.com.au/

🌟BAIE DANKIE🌟AKA Noosa Familie Kamp📅 1 - 4 Mei 2026📍 Big 4 Noosa North ShoreFinance King is jou betroubare, 100% Austral...
24/04/2026

🌟BAIE DANKIE🌟

AKA Noosa Familie Kamp
📅 1 - 4 Mei 2026
📍 Big 4 Noosa North Shore

Finance King is jou betroubare, 100% Australiese-besitte finansiële makelaar, met trots gelei deur ’n span Suid-Afrikaners wat toegewyd is daaraan om mede-Suid-Afrikaners en alle Aussies op hul finansiële reis te ondersteun.

Baie dankie vir julle borgskap en ondersteuning! Ons waardeer dit so baie!

🌟BAIE DANKIE🌟AKA Noosa Familie Kamp📅 1 - 4 Mei 2026📍 Big 4 Noosa North ShoreSoms is die belangrikste ondersteuners, die ...
24/04/2026

🌟BAIE DANKIE🌟

AKA Noosa Familie Kamp
📅 1 - 4 Mei 2026
📍 Big 4 Noosa North Shore

Soms is die belangrikste ondersteuners, die stil ondersteuners wat in die agtergrond baie vir ons beteken. Baie dankie vir julle borgskap Odyssey. Ons waardeer dit baie dat julle help met die kostes van die klank en toerusting.

🦈VISVANG KOMPETISIE🦈AKA Noosa Familie Kamp📅 1 - 4 Mei 2026📍 Big 4 Noosa North ShoreOns jaarlikse visvang kompetisie is a...
22/04/2026

🦈VISVANG KOMPETISIE🦈

AKA Noosa Familie Kamp
📅 1 - 4 Mei 2026
📍 Big 4 Noosa North Shore

Ons jaarlikse visvang kompetisie is altyd n groot sukses vir klein en groot. Baie dankie aan Extreme Sport Fishing Australia wat hierdie jaar se pryse borg. Julle wil dit nie mis nie!

Wanneer: Vrydag 1 Mei, 5am— Sondag 3 Mei, 2pm

Waar: Vanaf Noosa Rivier tot Double Island Point (Ooste kant van die strand)

Koste: Gratis

Inweging: Sondag, 3 Mei, 2pm – 3pm by die verhoog.

Registrasie: Die registrasie vorm moet voltooi wees voor die kompetisie begin. As jou naam nie op die lys is nie, mag jy nie ‘n vis in weeg nie.
https://forms.cloud.microsoft/r/L1BKMd3p8s

Daar is 3 kategorie: Juniors, Drone, en Strandhengel.

As jy in twee kategorieë wil deelneem (bv. drone en strand visvang), moet jy vir elke kategorie inskryf.

Vir verdere inligting:
https://www.afrikaans.org.au/wp-content/uploads/AKA-Visvang-Komp-Noosa-2026-Inligting.pdf

Address

Brisbane, QLD
4128

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaanse Klub Australië Inc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afrikaanse Klub Australië Inc:

Share