MedGroup Consult Pty Ltd - Financial Advisors

MedGroup Consult Pty Ltd - Financial Advisors Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from MedGroup Consult Pty Ltd - Financial Advisors, Financial planner, 8A Janeke Street, Wesselsbron.

MEDGROUP CONSULT is committed to providing the best advice on medical scheme management/Healthcare solutions, through innovative products, knowledge and proven experience.

Verstaan jy regtig jou mediese fonds?By MedGroup Consult help ons jou om:• jou opsies te verstaan• voordele te vergelyk•...
11/05/2026

Verstaan jy regtig jou mediese fonds?

By MedGroup Consult help ons jou om:
• jou opsies te verstaan
• voordele te vergelyk
• moontlike gapings raak te sien
• slimmer besluite vir jou gesin te neem

📧 Kontak Christel Jansen
📱 061 408 6436

14/02/2026
🎄 Geseënde Feestyd 🎄Ons wens al ons kliënte ’n rustige en vreugdevolle feestyd toe, gevul met rus, gesondheid en kosbare...
19/12/2025

🎄 Geseënde Feestyd 🎄

Ons wens al ons kliënte ’n rustige en vreugdevolle feestyd toe, gevul met rus, gesondheid en kosbare tyd saam met geliefdes.

Neem asseblief kennis dat ons kantoor gesluit sal wees vanaf 19 Desember 2025 tot 4 Januarie 2026.
Ons open weer op Maandag, 5 Januarie 2025 en sien daarna uit om julle in die nuwe jaar verder te diens.

Dankie vir julle ondersteuning deur die jaar. 🌟
Veilige vakansies en alles van die beste vir 2026!

🌟 Sterkte aan ons eie Bernard wat vandag sy RE5 Regulatoriese Eksamen skryf!By MedGroup glo ons in voortdurende opleidin...
06/11/2025

🌟 Sterkte aan ons eie Bernard wat vandag sy RE5 Regulatoriese Eksamen skryf!

By MedGroup glo ons in voortdurende opleiding en ontwikkeling — want goeie advies begin by goeie kennis.

💪 Jy het hierdie Bernard!

🌟 Het jy geweet? 🌟Meer as 60% van mense kies ’n mediese fonds sonder om te weet wát presies gedek word — en vind eers ui...
03/11/2025

🌟 Het jy geweet? 🌟

Meer as 60% van mense kies ’n mediese fonds sonder om te weet wát presies gedek word — en vind eers uit wanneer dit nodig is. 😬

By ons kry jy nie net ’n polis nie — jy kry duidelikheid, ondersteuning en ’n plan wat regtig vir JOU werk.

✅ Maklike verduideliking van voordele
✅ Vergelyking tussen opsies
✅ Hulp met eise & administrasie
✅ Ondersteuning wanneer jy dit die meeste nodig het

💬 Kontak ons gerus — ons maak mediese dekking eenvoudig en persoonlik.

📌 Volg ons vir wenke, verduidelikings en goeie finansiële besluite vir jou gesondheid.

🌸 Ontmoet Christel!Sy is die nuutste adviseur (met n dekade se ervaring) van die MedGroup-span en bring vars energie en ...
23/10/2025

🌸 Ontmoet Christel!
Sy is die nuutste adviseur (met n dekade se ervaring) van die MedGroup-span en bring vars energie en opregte omgee na elke gesprek.
Christel help jou om die regte mediese fonds-opsie vir jou gesin te kies — en maak seker jy kry maksimum waarde vir jou bydrae.

📅 Hersieningstyd is hier!
Kontak vir Christel vandag vir jou gratis mediese fonds-hersiening of advies oor watter plan jou beste beskerm in 2025/2026.

Tel: 0614086436
E-pos: [email protected]

Spitsverkeer voor Wesselsbron kantoor - Platteland stories! 🐂🐮
17/10/2025

Spitsverkeer voor Wesselsbron kantoor - Platteland stories! 🐂🐮

Gelukkige baasdag Mareli Du Plooy. Dit was 'n jaar vol uitdagings, maar jy het dit nooit laat blyk nie. Dankie dat jy al...
16/10/2025

Gelukkige baasdag Mareli Du Plooy. Dit was 'n jaar vol uitdagings, maar jy het dit nooit laat blyk nie. Dankie dat jy altyd kalm en bedagsaam moeilike probleme hanteer. Jou advies, ondersteuning en leiding het ons laat floreer. Ons is baie lief vir jou. Elmari, Hettie, Christel en Bernard.

Ons is tans volop besig met mediese skema-hersienings 2026 vir huidige kliënte. Nuwe kliënte wat hulp benodig, kontak Ch...
13/10/2025

Ons is tans volop besig met mediese skema-hersienings 2026 vir huidige kliënte. Nuwe kliënte wat hulp benodig, kontak Christel om u fonds te hersien en seker te maak u plan voldoen aan behoeftes: 061 408 6436 / [email protected]

Address

8A Janeke Street
Wesselsbron
9680

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27674192993

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MedGroup Consult Pty Ltd - Financial Advisors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share