Johan Maritz Accounting

Johan Maritz Accounting Calling all small business in need of bookkeeping services.

24/08/2026

Ek soek klein tot medium grootte besighede wat van my dienste as boekhouer wil gebruik maak. Bereid om te onderhandel oor tariewe. Tans 3 Kliënte. Kry te min geld om lewensvatbare inkomste te maak. Meer as 40 jaar ondervinding by maatskappy soos Murray en Roberts, Vleisraad en onlangs Evergreen Latex. Word gerugsteun deur CIBC rekenmeester vir belasting en vrystelling van Finansiële state. 71 jaar oud eie program wat baie kliënte kan akkommodeer teen geen fooi.

Negotiable rates. Any amount. More than 40 years experience. 0828211457.
04/08/2026

Negotiable rates. Any amount. More than 40 years experience. 0828211457.

04/06/2026

Reasonable rates. Small portfolio. Accurate and strutory abiding.

28/05/2026

Twee mense is Donderdag dood en nog twee ernstig beseer in ’n skietery in Centurion.

🧷 Klik hier vir meer: https://brnw.ch/21x2TZw

23/03/2026

Kyk ek stem nie altyd saam met ANC regering, maar hulle mag dalk reg wees oor Israel en Amerika. Israel en Amerika val lande aan terwyl daar nog onderhandelings aan die gang is. Hulle skiet glo net militêre teikens. Kyk hoe lyk GAZA. Dit is tragies wat met die kindertjies gebeur. Dit is eindelik 'n skande. Hierdie nar wat met sy oranje kuif wat saam met Israel teen Iran baklei- se nie veel vir Amerikaanse intelligensie. Hy is besig om die wêreld ongekende skade te berokken. Vat net wat hy wil he- alles vir geld en om sy persoonlike belange te bevorder. Gaan tel net 'n bietjie hoeveel oorloë is al baklei, waar die Jode 'n hand in het, en hoeveel keer die VSA al betrek is om hulle belange te beskerm, en om onskuldige mense te vermoor.

20/08/2025

Ek het vanoggend dokumente weg gestuur deur PEP Stores- Kaapstad- 59.95 bereik 02/09/2025. Ek kan jou boeke vanaf brondokumente doen. Allokeer vanaf bankstaat maandeliks- import na kasboek. Ek het meer as 40jaar ondervinding.

06/06/2024

My suster Ansie is vanoggend 06/06/2024 oorlede. Ek glo sy is op 'n beter plek. My simpatie aan Nadia en Ferdie. Mag al die familie berusting en vrede vind. Rus sag.
Johan en Patrys.

!!!!!IMPORTANT NOTICE!!!!!
19/10/2023

!!!!!IMPORTANT NOTICE!!!!!

Address

472 Brittlewood Avenue
Thatchfield
0158

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27828211457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Johan Maritz Accounting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share