Jane Le Roux Makelaars

Jane Le Roux Makelaars Jane Le Roux makelaars is vanaf Januarie 2001 in die korttermyn versekerings bedryf. Ons streef daarna om 'n noue
besigheids verhouding met ons
kliente te hΓͺ.

Sodoende kan ons ten volle hul behoeftes verstaan en 'n bekostigbare premie beding.

Iets om oor te d**k..... Skakel my gerus indien u meer te wete wil kom oor hierdie uiterse bekostigbare produk.
16/11/2022

Iets om oor te d**k..... Skakel my gerus indien u meer te wete wil kom oor hierdie uiterse bekostigbare produk.

Aan al die moedertjies op my blad.🌸🌸🌸
08/05/2022

Aan al die moedertjies op my blad.🌸🌸🌸

01/01/2022

Mag dit n Voorspoedig Nuwe jaar wees vir almal. My wens vir julle is goedheid en guns uit die hand van ons Hemelse Vader. πŸŒΈπŸ’

18/12/2021

Aan al my kliente en vriende. Mag dit n Geseende fees seisoen wees en 2022 ons beste jaar ooit. πŸ™πŸ˜‡

26/11/2021
09/05/2021

Gelukkige Moedersdag vir al die pragtige modertjies daar buite. May God bless and keep you. 🌸

13/04/2021

This hit me...

You never really know the true impact you have on those around you. You never know how much someone needed that smile you gave them. You never know how much your kindness turned someone's entire life around. You never know how much someone needed that long hug or deep talk. So don't wait to be kind. Don't wait for someone else to be kind first. Don't wait for better circumstances or for someone to change. Just be kind, because you never know how much someone needs it.

Say yes to happy

In ligte luim so op die Vrydag.
12/02/2021

In ligte luim so op die Vrydag.

01/02/2021

RYBEWYSE GERAAK DEUR COVID-19-GRENDELTYD
Die Minister van Vervoer het op 22 Julie 2020 die Regulasies in verband met die verstryking van rybewyse gewysig.
Die wysigings word in die Staatskoerant, nommer 43539 van 22 Julie 2020, soos volg aangetoon:
β€œ6. Geldigheidstydperk van rybewyse
1. Alle leerlinglisensies, rybewyskaarte, tydelike rybewyse en professionele bestuurspermitte wat gedurende die tydperk
van 26 Maart 2020 tot en met 31 Augustus 2020 verstryk, sal as geldig beskou word en hul geldigheidstydperk sal met
nog ’n grasietydperk tot 31 Januarie 2021 verleng word.
2. Alle motorvoertuiglisensies, tydelike permitte en padwaardigheidsertifikate wat gedurende die tydperk van
26 Maart 2020 tot en met 31 Mei 2020 verstryk het, sal as geldig beskou word en hul geldigheidstydperk sal met nog ’n
grasietydperk tot 31 Augustus 2020 verleng word.
3. Motorhandelaarsnommers wat verstryk het gedurende die tydperk van 26 Maart 2020 tot en met 31 Mei 2020, word as
geldig beskou en met nog ’n grasietydperk verleng wat op 30 November 2020 eindig.”
In ooreenstemming met vorige regulasies, het ons ’n toegewing gemaak om alle lisensies en permitte tot 31 Desember 2020
as geldig te beskou. Gegrond op hierdie nuwe wysigings, sal ons die grasietydperk vir ons polishouers tot 31 Maart 2021
verleng. Vir die doeleindes van ons versekeringskontrakte, sal alle rybewyse, lisensies en permitte wat van 1 Maart 2020 tot
en met 31 Augustus 2020 verstryk het as geldig tot en met 31 Maart 2021 beskou word. As die egtheid van die lisensies wat
verstryk het, bevestig is, sal die eis hanteer word asof die kaart steeds geldig is.

JANUWORRY HUMOR
18/01/2021

JANUWORRY HUMOR

Address

Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30

Telephone

+27724737843

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jane Le Roux Makelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jane Le Roux Makelaars:

Share