PUK-Krisiskomitee

PUK-Krisiskomitee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PUK-Krisiskomitee, Potchefstroom.

04/11/2020

Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals inligting in hul beursaansoeke ingesluit het. AfriForum Jeug se regspan verteenwoordig tans ’n groep studente wat ons genader het vir help nadat h...

Die proses van de-PUK-ifikasie het begin.
30/08/2017

Die proses van de-PUK-ifikasie het begin.

Akkreditasiekrisis! Die waarheid maak saak.Moenie dat die “pyplyn”-belofte van prof. Kgwadi jou flous nie. Jy GAAN beïnv...
16/05/2017

Akkreditasiekrisis! Die waarheid maak saak.
Moenie dat die “pyplyn”-belofte van prof. Kgwadi jou flous nie. Jy GAAN beïnvloed word.
Krisisvergadering
Datum: Woensdag, 17 Mei 2017
Tyd: 18:00
Plek: Gereformeerde Studentekerk, Silwerstraat.
Red jou graad. Wees daar.

16/05/2017

Akkreditasiekrisis! Die waarheid maak saak.
Moenie dat die “pyplyn”-belofte van prof. Kgwadi jou flous nie. Jy GAAN beïnvloed word.
Krisisvergadering
Datum: Woensdag, 17 Mei 2017
Tyd: 18:00
Plek: Gereformeerde Studentekerk, Silwerstraat.
Red jou graad. Wees daar.

15/05/2017

Die Puk-krisiskomitee gesels met bekommerde regstudente oor hul menings rakende die LLB akkreditasie probleem. Verskeie vrae is gevra, kyk hier na die antwoorde:

Address

Potchefstroom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PUK-Krisiskomitee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PUK-Krisiskomitee:

Share