Huis Bet El

Huis Bet El Huis Bet El is 'n plek waar mense ouer as 60 met slegs SASSA inkomste verblyf kan kry.

Bank details
Capitek Bank
A.Esterhuizen
Account no. 1588883467
Savings account

04/08/2026

Oom Koos vandag is jy 94 jaar oud. Baie geluk. Mag oom net God se liefde vir oom ervaar!

Sjoe hoe sê mense dankie. Ons het nie genoeg woorde om vir S.A.Polisie Mooinooi dankie te sê nie. Hulle het vandag ons g...
22/07/2026

Sjoe hoe sê mense dankie. Ons het nie genoeg woorde om vir S.A.Polisie Mooinooi dankie te sê nie. Hulle het vandag ons gras kom sny, ons tuin nog blomme kom plant. Ons mense bederf met lekkers,koekies,, arbeie, lemoene, naartjies, appels en vriendelikheid.
Dankie ook aan die boere, die tuindienste, die plante wat geskenk is.
Dan het hulle gehelp om skoon te maak ook sodat ons bederf voel.
Weereens baie baie baie dankie.

21/07/2026
Debonairs Mooinooi. Baie dankie  vir julle bederf Saterdag met 12 Pizzas vir Huis Bet El. Ons hier by Huis Bet El waarde...
20/07/2026

Debonairs Mooinooi. Baie dankie vir julle bederf Saterdag met 12 Pizzas vir Huis Bet El. Ons hier by Huis Bet El waardeer dit opreg. Ons mense het dit geweldig geniet.
Mag julle geseën word uit God se hand.
Dankie vir elke vriendelike glimlag.

11/07/2026

Hierdie wonderlike vrou verjaar vandag. Baie dankie vir al jou leiding, harde werk, liefde, geduld en die voorbeeld wat jy hier by Huis Bet El uitleef. Ons waardeer jou. Jy is waarlik 'n Spreuke 33 vrou. Ons is lief vir jou. Mag ons Hemelse Vader jou uitermatig seën en behoed gedurende hierdie lewensjaar.

NÚMERI 6:24-26 AFR53
[24] Die Here sal jou seën en jou behoed; [25] die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; [26] die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

Sjoe ...hoe sê mense dankie....daar is nie genoeg woorde nie. Vandag weer is ons geseën. Is ons gebed weer verhoor. Dank...
13/05/2026

Sjoe ...hoe sê mense dankie....daar is nie genoeg woorde nie. Vandag weer is ons geseën. Is ons gebed weer verhoor.

Dankie aan elkeen wat geskenkies gee vir ons mense.

Dankie vir elke skenking wat mense vir ons gee.

ALLE EER KOM OMS HEMELSE VADER TOE!!!

More almal,As gevolg van die weer moet ons ongelukkig die Wit Olifant tafel skuif na volgende naweek toe. Die Wit Olifan...
25/04/2026

More almal,
As gevolg van die weer moet ons ongelukkig die Wit Olifant tafel skuif na volgende naweek toe. Die Wit Olifant tafel sal dus 2 Mei wees. Jammer vir die ingerief.

19/04/2026

🌸 Dames, 21 Augustus is júlle dag! 🌸

Kom kuier saam met Radiokansel by Casa Social da Madeira in Pretoria en vier vrouwees en vriendskap tydens ons spesiale Damesoggend 💕

✨ Luister na ’n inspirerende boodskap van Jo Black
🎤 Geniet sy pragtige sang wat jou hart sal raak
💫 Ons eie Jenna-Leigh Bilong hou die oggend aan die gang as MC

🥐 Geniet ’n watertand 3-gang noen-ontbyt om die oggend perfek af te rond
🛍️ Snuffel ook by verskeie stalletjies met unieke produkte

🕣 08:30 vir 09:00
💰 R375 per persoon

📞 Besprekings: Kontak Letsie by 012 334 1284 of [email protected]

💖 Moenie uitmis nie — bring jou vriendinne saam en maak kosbare herinneringe!

Address

Plot 148, Elandsdrift
Marikana
0325

Telephone

+27829369874

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Bet El posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Bet El:

Shortcuts

Share