Munz Fourie Consulting

Munz Fourie Consulting Oes Versekering, Kommersiële Versekering en Persoonlike Versekerings Spesialiste.

Het jy die nodige   in plek? Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen produsente in die somerreënst...
29/11/2022

Het jy die nodige in plek? Die onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, meen produsente in die somerreënstreek moet hulself staal vir die gevaar van moontlike vloede in die volgende drie weke. Lees meer hieroor:
http://bit.ly/3gDX7qd # VersekeringVirAlmal

CertiSure Makelaars is 'n versekeringsmakelaar met 21 takke regoor die Noordwes Provinsie, Vrystaat en Noord-Kaap. Aangesien dit ons doelwit is om ons kliënte se welvaart te beskerm en waarde vir ons aandeelhouers te ontsluit, het ons 'n uitgebreide netwerk van takke en bied ons unieke, gediversifi...

Sterkte aan al ons  . Mag die son skyn soos dit vir julle moet en as dinge skeef loop mag ons versekerings opsies die bi...
15/11/2022

Sterkte aan al ons . Mag die son skyn soos dit vir julle moet en as dinge skeef loop mag ons versekerings opsies die bietjie lig wees wat julle in die volgende seisoen in dra.

15/11/2022
15/11/2022

Did you know that your home insurance can be rejected claim if you haven’t looked after your property? It’s true. Here’s how you can avoid it.

10/11/2022

Die OFM NAMPO Park Kersmark vind vanaf 24 November tot 26 November 2022 op NAMPO Park buite Bothaville plaas. Dit is die vierde jaar dat die Kersmark

10/11/2022

❓ dat Certisure 'n uitgebreide diensaanbod beskikbaar het, wat onder meer insluit: bate-en oesversekering, finansiële beplanning, medieseversekering, reisversekering en wildsversekering.

Kontrak ons nou op 071 311 3295 of 082 888 6087. En Munz Fourie Consulting wys jou n plan!
09/11/2022

Kontrak ons nou op 071 311 3295 of 082 888 6087.



En Munz Fourie Consulting wys jou n plan!

Dit is en Chris Koch, Senwes se Groepbestuurder: Risiko en Versekering, wens produsente alle sterkte toe. Nou is die tyd om jou CertiSure-makelaar te raadpleeg oor en ander verwante dienste.

Kyk bietjie na die seisoen se weer patrone. Agri-Seker se Cumulus is altyd van die beste gehalte!
27/10/2022

Kyk bietjie na die seisoen se weer patrone. Agri-Seker se Cumulus is altyd van die beste gehalte!

Have a look at the Cumulus Seasonal Outlook Weather Report on our website.

https://www.agriseker.co.za/wp-content/uploads/2022/10/Cumulus-20221020.pdf

26/10/2022

Vermy teleurstelling en verseker vroegtydig jou gewasse hierdie seisoen.



En ons wys jou n plan!

Address

14 Hancock Street
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Munz Fourie Consulting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Munz Fourie Consulting:

Share