21/01/2026
๐ฟ๐ฆ โ๐ก ๐จ๐๐ง๐๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐ ๐ฆ๐๐ข๐ข๐ ๐๐ก ๐ฆ๐จ๐๐-๐๐๐ฅ๐๐๐ ๐ฟ๐ฆ
๐ฎ๐ฏ ๐๐๐ก๐จ๐๐ฅ๐๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ โ ๐๐๐ฉ๐ฉ๐๐ ๐๐๐ ๐ฉ๐๐ฅ ๐๐ฅ๐ข๐ข๐๐ง๐๐๐จ๐๐ฃ
Ons wil ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ ๐ฎ๐ณ๐๐ธ๐ผ๐ฝ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐ฒ๐ธ๐ฒ๐ป๐ถ๐. Nie met nog โn fondsinsameling wat verbygaan nie. Maar met ๐ฒ๐ฒ๐ป ๐ฑ๐ฎ๐ด ๐๐ฒ ๐ผ๐ฝ๐ผ๐ณ๐ณ๐ฒ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด wat โn verskil maak.
๐
๐๐๐๐ฟ๐ผ๐ โ 23 ๐
๐ผ๐๐๐ผ๐๐๐ 2026
๐๐ฃ๐จ ๐ฃ๐ค๐ค๐ ๐๐ก๐ ๐ ๐จ๐ ๐ค๐ค๐ก ๐๐ฃ ๐๐ช๐๐-๐ผ๐๐ง๐๐ ๐ ๐ค๐ข ๐จ๐๐๐ข ๐ข๐๐ฉ ๐ค๐ฃ๐จ โ๐ฃ ๐พ๐๐ซ๐ซ๐๐ ๐ฟ๐๐ ๐ฉ๐ ๐๐ค๐ช ๐ฉ๐๐ง ๐ค๐ฃ๐๐๐ง๐จ๐ฉ๐๐ช๐ฃ๐๐ฃ๐ ๐ซ๐๐ฃ:
๐พ๐ง๐ฆ ๐งโ๐พ ๐ฟ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐พ๐ง๐ฆ ๐งโ๐พ
Een dag.
Een keuse.
Een gemeenskap wat sรช: โ๐ข๐ก๐ฆ ๐ฆ๐๐๐ก ๐๐จ๐๐๐โ
Laat leerders hul skooldrag verruil vir civvies.
Laat elke rand, elke muntstuk, elke bydrae โn boodskap wees van hoop.
Nie oor hoeveel jy gee nie โ maar ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ท๐ ๐ด๐ฒ๐ฒ.
๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐ธ๐ผ๐บ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ถ๐๐ฑ๐ฎ๐ด๐ถ๐ป๐ด ๐
๐ข๐ป๐ ๐๐ถ๐น ๐ต๐ฒฬ ๐๐ธ๐ผ๐น๐ฒ ๐บ๐ผ๐ฒ๐ ๐๐ธ๐ผ๐น๐ฒ ๐๐ถ๐๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ด. ๐๐ก ๐ท๐ ๐๐ฎ๐ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐น๐ฒ๐ฒ๐ ๐บ๐ผ๐ฒ๐ ๐ท๐ผ๐ ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐๐ถ๐๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ด!
๐ซ Jou skool neem deel
๐ฃ Julle daag โn ander skool uit
๐ค Hoop versprei van dorp tot dorp, provinsie tot provinsie
Wanneer jou skool die uitdaging aanvaar, stuur โn e-pos na: ๐ฎ๐ฑ๐บ๐ถ๐ป@๐ฑ๐ฟ๐ผ๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ต๐๐น๐ฝ.๐ฐ๐ผ.๐๐ฎ
Ons stuur vir julle โn โ๐๐ต๐ฎ๐น๐น๐ฒ๐ป๐ด๐ฒ ๐๐ฐ๐ฐ๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ๐ฑโ Sertifikaat โ
โn simbool dat julle skool opgestaan het vir hoop, medemenslikheid en Suid-Afrika.
Hierdie gaan nie net oor boere nie.
Dit gaan oor waardes.
Dit gaan oor saamstaan.
Dit gaan oor om vir ons kinders te wys dat ons nie wegkyk as ander swaarkry nie.
๐ Kry jou skool betrokke.
๐ Kry jou gemeenskap betrokke.
๐ Word deel van โn beweging van hoop.
Wie aanvaar die uitdaging?
Tag jou skool.
Daag โn ander skool uit.
En laat ons saam 2026 begin met harte wat gee.
โ
Droogtehulp met Burre Burger NPC
๐พ Hoop waar dit die droogste is.