14/06/2024
Iemand is lekker verveeld en het die week gedink om dis lekker om n internet d(t)rol te wees.
Ignoreer maar die ou se interessante aanmerkings, opmerkings en kritiek, hopelik raak hy moeg vir sy eie speletjie. In die tussentyd moet ek maar blok, delete en reageer.
Onthou dat as jy enige navrae of klagtes omtrent my of my besigheid het kan jy e-pos stuur na [email protected], waar die klagte of navrae na behore ondersoek sal word.