Braai Staander

Braai Staander Dit is nie n nuwe uitvindsel nie - dit is net die beste! 🔥
(Braai Grid Stands) 🍖♨️🥩

🔥Braai Staanders🔥Dit is nie n nuwe uitvindsel nie - dit is net die beste! 👌VOORDELE:✅ Duursaam✅ Stewig✅ Kompak - in n pl...
01/02/2023

🔥Braai Staanders🔥

Dit is nie n nuwe uitvindsel nie - dit is net die beste! 👌

VOORDELE:
✅ Duursaam
✅ Stewig
✅ Kompak - in n plat gevoude posisie
✅ Geverf met "etch primer"

KENMERKE:
- 4 verskillende vlakke
- 10 mm staal
- Gewig 3.2 kg
- 500mm lank, 400mm hoog

🏷PRYS: R400 - aflewering uitgesluit.

Courier beskikbaar: R150 gestuur vanaf Brackenfell, Wes-Kaap na jou adres. Aflewering binne 4 dae vanaf betaling oorgeplaas is.

Bank besonderhede word verskaf wanneer bestellings gemaak word.

Maak die moeite om te bestel - julle sal nie spuit wees nie!

Kontak Hal by 082 835 3920 of via whatsapp.

Address

Brackenfell
7560

Telephone

+27828353920

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Braai Staander posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Braai Staander:

Share