Jaco Dinamika

Jaco Dinamika We assist with any financial services you might need

11/06/2026
26/08/2025

Baie geluk aan ons "groentjie" Marcus Jansen Van Vuuren, wat as adviseur van die maand toegeken is. Doen so voort, ons is trots op jou!

26/08/2025

Willem Smit saam met ons gassprekers vlnr Dawie Roodt en Prof. Andre Duvenhage. Baie dankie vir julle deelname. Dinamika groete

26/08/2025
26/08/2025

Willem Smit van Dinamika oorhandig die toekenning vir die beste presteerder in Wiskunde aan JF Van Der Merwe (CVO Potgietersrus) by die onlangse BCVO se glansgeleentheid.
Baie geluk, JF Van Der Merwe!

04/04/2025

Ons belofte

Ons benadering in terme van beleggings is ‘n verspreiding van  beleggings in ‘n goed bestuurde groei portefeulje. Ons vermy risiko’s deur slegs besigheid met maatskappye wat deur die Raad op Finansiële Dienste goedgekeur is te doen.

Besoek ons webtuiste vir meer inligting

Www.dinamika.co.za

03/04/2025

Vir al jou Finansieele Dienste kontak my gerus vir advies. Van n Belegging tot n Testament

Address

117 Jarrah Road Benoni
Benoni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaco Dinamika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share